2024 Summary Draai na my (Louis Esterhuizen) / Draai na my
2024 Summary Draai na my (Louis Esterhuizen) / Draai na my Watter tipe verteller is in die gedig - ANS-1ste persoons verteller Waneer kan sy na hom draai - ANS-As sy fisies of emosioneel afgetakel voel is hy daar Vorm van die gedig - ANS-Geen rymskema Binding word deur herhaling bewerkstellig Vrye vers Beskryf bou vd gedig - ANS-Vrye vers Drie strofes.Eerste 2 strofes:elk 9 reels en bestaan uit een sin Derde strofe:drie reels en ook een sin Verduidelik die progressie in die gedig - ANS-Algemens ervaring van slegte dae vir alle mense,prt v geliefde,fokus op spreker Vervan hom -beweeg nader-naaste aan hom Verduidelik reel 1 - ANS-Daar sal dae wees in elke mens se lewe wat sleg is dis onontkombaar Wat is n voorduringe halfrym wat voorkom - ANS-Alliterasie van w Nog n voorbeeld van halfrym in gedig - ANS-Assoneerende ee klank Wat is die funksie vd enjambement - ANS-Versterk die vertroostemming-kom ooral voor Bind ook die versreels en strofes Gaan ondertreep allterasie en assonansie - ANS- Wat beteken hardnekkig - ANS-Kan knaend wees,moedsullig wees Wat dui tree vir tree aan - ANS-Langsame proses soms Voltooi die gesegde geen holte - ANS-Vir jou voet te vind is nie Verduidelik geen holte gesegde - ANS-Geen skuilplek nie Wat is die funksie van die alliterasie van w klank - ANS-Skep binding Noem beeldspraak in reel 7 - ANS-Metafoor-Die son n goiingsak is agter miswolke Verduidelik die metafoor in reel 7 - ANS-Laat hier en daar lig deur(geluk) Wat is die funksie vd enjambement - ANS-Dra stemming in die gedig Wat sluit miswolke by aan - ANS-Mistroostige troostelose stemming Wat beteken wanstaltig - ANS-Nie normaal nie,skeef,sleg Verduidelik reel 10 - ANS-Waneer vriende ook nie meer troos nie
Written for
- Institution
- 2024 Summary Draai na my / Dra
- Course
- 2024 Summary Draai na my / Dra
Document information
- Uploaded on
- February 5, 2024
- Number of pages
- 8
- Written in
- 2023/2024
- Type
- Exam (elaborations)
- Contains
- Questions & answers
Subjects
-
summary draai
-
2024 summary draai na my louis esterhuizen dra
-
summary draai na my louis esterhuizen dra
-
2024 summary draai na my louis esterhuizen
Document also available in package deal