VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word verskaf as moontlike antwoorde tot die volgende vrae.
Kies die korrekte antwoord en skryf SLEGS die LETTER (A-D) langs die VRAAGNOMMER
(1.1-1.5) op jou antwoordblad, byvoorbeeld 1.6 D.
1.1 ‘n Positief gelaaide voorwerp het:
A ‘n Oormaat elektrone
B ‘n Tekort aan elektrone
C ‘n Oormaat neutrone
D ‘n Tekort aan neutrone
1.2 Watter een van die volgende tipes elektromagnetiese golwe het die LANKSTE golflengte?
A Gamma strale
B UV strale
C Mikrogolwe
D X strale
1.3 In watter EEN van die volgende beweeg klankgolwe die VINNIGSTE?
A Vloeistowwe
B Vakuum
C Lug
D Vastestowwe
1.4 Die SI eenheid vir lading is ...
A Coulomb
B Volts
C Ohms
D Ampere
1.5 Die verhouding tussen potensiaalverskil en werk gedoen is:
A Konstant
B Direk eweredig
C Omgekeerd eweredig
D Indirek eweredig
[10]
1|Page www.summariessa.co.za Fisiese Wetenskap
Graad 10 Maart Vraestel
, VRAAG 2
Hieronder is ‘n voorstelling van twee golwe wat bestaan uit opeenvolgende pulse. Bestuur di ten
beantwoord die vrae wat volg.
2.1 Definieer ‘n puls. (2)
2.2 Klassifiseer die golf hierbo as ‘n TRANSVERSALE of LONGITUDINALE golf. Gee ‘n
rede vir jou antwoord. (3)
2.3 Watter een van die twee golwe, P of Q, het die grootste amplitude? (1)
2.4 Vir Golf Q:
2.3.1 Wat is die grootte van die golflengte in meter? (1)
2.3.2 Wat is die grootte van sy periode? (1)
2.3.3 Bereken die golfspoed. (3)
2.5 Indien die golwe na mekaar gestuur word en toegelaat word om te bots,
2.5.1 Watter verskynsel sal gesien word? (2)
2.5.2 Bereken die nuwe golf se amplitude. (2)
[15]
VRAAG 3
3.1 Die diagram hieronder wys verskillende punte op ‘n longitudinale golf.
3.1.1 Verskaf byskrifte vir A, B en C. (3)
2|Page www.summariessa.co.za Fisiese Wetenskap
Graad 10 Maart Vraestel