100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Hoopvol Chapter summaries

Rating
4,6
(7)
Sold
38
Pages
19
Uploaded on
16-06-2018
Written in
2017/2018

This is a full summary of the entire book Hoopvol (Part 1 and 2). It has all the information needed about the book and is a very comprehensive summary. Many copies have been sold recently with many pleasing reviews. Please feel free to rate the summary.

Show more Read less
Institution
Maris Stella










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
June 16, 2018
Number of pages
19
Written in
2017/2018
Type
Summary

Content preview

HOOPVOL
Deel 1
Hoofstuk 1:
- Nathalie werk by Rose and Crown Hotel- ontvangsdame
- 18 jaar oud, verlede jaar matriek doen
- Weeskind (orphan)
- Haar ouers het ‘n loodgieterbesigheid (plumbing) gehad
- Woon by Mevrou Chalmers en Pastoor Chalmers (sandsteenkerk) - in
haar ouers se huis in Olive Schreiner-straat
- Hulle is haar wettige woogde totdat sy een-en-twintig word en dan
die huis sal erf
- Nathalie werk vir Tannie Lettie (Rose and Crown eienaar)
- Sy vertel Nathalie dat werk in Hoopvol is skaars, so sy moet
dankbaar (thankful) wees vir haar werk- Sy dink Nathalie potensiaal
het.
- Tannie Letti is goed maats met die burgemeester van Hoopvol-
Laeticia September en sy kom elke dag by die hotel
- Nathalie se vriend, Grielie, probeer haar beindruk (impress), maar
sy nie geintereseerd in hom is nie.
- Sy weet dat sy sal nie Hoopvol wegkom nie. Net die ryk kinders reis
vir Univesitie en ander soos Jorrie, wie het ‘n beurs gekry.
- Jongmense op Hoopvol doen nie veel (much) nie, hulle speel
potspel, drink en hou partytjies.
- Aan die einde van die dag, doen Nathalie wasgoed
- Hoopvol is skein want- Mense in hoopvol ken mekaar
- Daar is nie baie werk nie
- Daar is net een hoofpad
- Rose and Crown hotel is die enigste hotel


Hoofstuk 2
- Ben is op die trein en skrik wakker toe
- Hy is bang, verward (confused) en dink aan die brand
- Die vrou sien dat hy ontsteld is, hou hom vas en troos hom toe hy
huil.
- Hy hou sy ma se groen handsak
- Die trein kom in Pretoria en hy weet nie waar om te gaan nie


Hoofstuk 3
- Nathalie help met ‘n kliente, ‘n ‘rep’/ verteenwoordiger.
- Hy fankeer met haar en dwing homself op haar, maar sy stel nie
belang (interested) in hom nie
- Hy nooi haar vir ‘n week Kaapstad toe gaan saam met hom

, - Nathalie het goeie morele- sterk en slim meisie
- Sy lui die toonbanklokkie (counterbell) vir help.
- Lettie se dat Nathalie moet leer om ‘orige mens’ te hanteer en mans
tot haar guns (advantage) gebruik
- Liefie en Mietie werk in die kombuis (haar vriendinne) en hulle praat
oor hulle lewens en hoekeom hulle sal nie Hoopvole verlaat
volgende jaar.
- Mietie- 40 jaar oud, agt kinders in tien jare (hoefkok)
- Mietie glo in die nuwe SA (omdat hulle het ‘n bruin burgemeester)


Hoofstuk 4
- Ben is by die Pretoria trein stasie
- Hy is moeg en daardie nag, slaap in een van die toilethokkies
- Hy vind dit moelik om to slaap want hy dink oor wat het gebeur in
Johannesburg (dit spook hom)
- Hy wakker by sesuur en probeer om by die varsproduktemark toe
gaan
- In sy ma se handsak daar is: R680, sneusdokkies, ID boeke, spaar
sleutels
- Hy koop ‘n rugsak (want mense sal dink hy fie handsak het gesteel)
en 2 appels en ‘n worsrolletjie maar opgooi.
- Ben ry in ‘n taxi na die mark- hy ry roekeloos- Ben voel bekommerd
en senuweeagtig
- Die mark is massief- hy wonder of hy sal sy pa vind maar hy weet
nie sy naam nie en hy weet nie hoe sy lyk nie.


Hoofstuk 5
- Juffrou September daagliks roetine by die hotel:
- 7:25- sit by die tafel
- 7:30- eet ontbyt
- 7:45- verlaat die hotel en groet Tannie Lettie
- Dan ry haar by die municipaliteit gebou in haar swart Mercedes met
haar bestuurder
- Sy is modius en modebewus: Sy is deftig en trek New York skoene
aan en fra Armani sonbrille en ‘n Jakkie Mulder handsak
- Sy is ook statebewus: swart Mercedes, bestuurder
- Haar assistent, Sheralene het ‘n dood in haar gesin so moet baai toe
gaan vir die begrafnis.
- Nathalie en Liefie moet by Juffrou September se kantoor help
(Nathalie op dinsdae en donderdae en Liefie op Woendsdae en
Vrydae)
- Konstabel Sakkie Strydom ariveer by die hotel, hy is duidelik verlief
op Nathalie maar sy stel nie romnties in hom belang nie

, - Hy nooi haar om daardie aand saam met hom- maar sy is bang dat
hy sal dink dat sy is belang in hom as sy gaan.
- Later, Liefie se dat sy nooi Sakkie vir ‘n drankie met hulle drie in die
hotel se kroeg, Nathalie wil ne gaan nie.
- Sy weet Olivia sal nie gaan nie, want haar ouers is streng.
- Daardie aand Gielie laai haar op sy bromponie
- Later, Liefie is dronk so Sakkie bied verlee (offers) om vir hulle by
hulle huis af te laai
- Liefie wil om agter in Sakkie se polisie vangwa want almal in
Hoopvol het dit gedoen.
- Liefie woon verder as Nathalie in kleinkoppies (brandarm), maar laai
Sakkie eers vir haar want hy wil meer tyd met Nathalie he.


Hoofstuk 6
- Vir die eerste keer, spyt Ben om op die trein te kom en wens hy het
in Johannesburg gebly
- By die mark, Ben help ‘n ourige man (Leon) om sakke en groente op
sy bakkie te laai- hy kry R20 en se Ben kan hom in die oggende help
vir geld
- Hy se dat hy soek na werk, Leon se hy moet praat met Mike, sy
baars.
- Mike baie suinig (stingy) is- hy vrae virBen se ID boeke
- Ben het sy 16 verjaarsdag ‘n week gelede gevier (celebrate) met sy
Ma en Elma
- Mike says that Ben kan die nagskof werk vir R250 per week.
- Ben gaan na die Indier-plaza toe en koop ‘n selfoonlaaier, goedkoop
denim, onderbroek, kouse, plaaisters, 2 lelike maar goedkoop T-
hemde, blikkie axe, tandepaste en ‘n tandeborsol
- Hy koop iets om te eet maar opgooi
- Ben gaan terug by die Eagletons stalletjie om te slaap.


Hoofstuk 7
- Nathalie is by die munisipaliteit kantore (die gebou is nie goed nie)
- Fiona is die dame by die navrae toonbank, sy is ‘n ou skoolmaat van
Nathalie en is besig om haar naels te verf toe Nathalie inkom
- Nathalie kan nie Sheralene se wagwoord vind, Fiona help haar-
Gibert: haar kerel
- Laeticia huil in haar kantoor en Nathalie dink sy huil omdat haar
kantoor so treurig (sad) lyk, Fiona se dat Juffrou elke dag tussen
8:00 en 8:10 huil- Sy se Sheralene maak gewoonlik (usually) vir
Nathalie ‘n koppie kofe
- Juffrou vertel Nathalie oor die storie ‘van die meisie wat ‘n padda
moes soen sodat hy ‘n prins kon word’—ons besef dat Juffrou
R255,00
Get access to the full document:
Purchased by 38 students

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached


Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
Hoopvol Notes
-
2 4 2020
R 530,00 More info

Reviews from verified buyers

Showing all 7 reviews
5 year ago

6 year ago

7 year ago

7 year ago

6 year ago

7 year ago

7 year ago

4,6

7 reviews

5
5
4
1
3
1
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
meganmordaunt Maris Stella
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
228
Member since
8 year
Number of followers
186
Documents
22
Last sold
1 year ago

4,3

56 reviews

5
30
4
17
3
5
2
2
1
2

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions