Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 12 pages
Exam (elaborations)

Graad 7 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie) November Vraestel en Memo - 2023

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 12 pages

Graad 7 SW (Geografie) November Vraestel en Memo 2023 Groot Totaal: 50 punte Hierdie vraestel dek die volgede werk: Afdeling A:  Bevolkingsgrei en -verandering (25 punte) Afdeling B:  Natuurlike huplbronne en bewaring in Suid-Afrika (25 punte) Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. JOA DLG

Content preview

SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE
NOVEMBEREKSAMEN 2023
VRAESTEL 1/2
GRAAD 7
Tyd: 1 uur TOTAAL: 50


INSTRUKSIES

1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings en VIER vrae:
1.1 Afdeling A: Bevolkingsgroei en -verandering
1.2 Afdeling B: Natuurlike hulpbronne en bewaring in Suid-Afrika
2. Beantwoord al die vrae van elke afdeling.
3. Lees deur die hele vraestel voordat jy dit beantwoord.
4. Nommer jou antwoorde soos aangedui.
5. Skryf netjies en leesbaar.
6. Trek ’n lyn ná elke vraag.
7. Begin elke afdeling op ’n nuwe bladsy.
8. Gebruik slegs ’n blou bolpuntpen.
9. Trek duidelik ’n lyn deur werk wat nie gemerk moet word nie.
10. Slegs ’n nieprogrammeerbare sakrekenaar mag vir hierdie vraestel gebruik word.
11. Hierdie vraestel moet in kleur gedruk word.




1|Page www.summariessa.co.za S W - G e o g r a fi e
Graad 7 November Vreastel

, AFDELING A: BEVOLKINGSGROEI EN -VERANDERING

VRAAG 1

1.1 Pas die beskrywings in kolom B by die woorde in kolom A. Skryf slegs die
korrekte letter (A–F) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.5) neer, bv. 1.1.6 G.


KOLOM A KOLOM B
Die konsentrasie mense of dinge in ’n gebied.
1.1.1 Wanvoeding A

Die getal of persentasie van mense in elke
1.1.2 Geboortesyfers B
oudersomsgroep binnne ‘n bevolking.

‘n Swak dieet wat nie die liggaam voorsien van genoeg
1.1.3 Statistieke C vitamiene en minerale nie

Die studie en insamel van data oor verskillende
1.1.4 Ouderdomstruktuur D
onderwerpe en gebeurtenisse, waarna dit
numeriese waardes gegee word

1.1.5 Digtheid E Bewoners van ’n land.
Aantal babas wat elke jaar gebore word
F
(5 x 1) = [5]

1.2 Kies die korrekte woord uit die onderstaande woordbank om by die
beskrywing te pas. Skryf slegs die korrekte antwoord langs die vraagnommer
(1.2.1–1.2.5) neer.

Bevolkingsgroei | 2 jaar | Migrasie | 5 jaar | lewensverwagting | Nasionaliteit


1.2.1 Is om aan ‘n spesifieke nasie of land te behoort

1.2.2 is ‘n ouderdom warna jy tot verwagting sal leef.

1.2.3 Babasterftes se hoeveelheid gevalle van sterftes onder die ouderdom
van______.

1.2.4 _____ is die koers waarteen ‘n spesifieke bevolking verander.

1.2.5 Is die trek van mense van een plek na ‘n ander
(5 x 1) = [5]



2|Page www.summariessa.co.za S W - G e o g r a fi e
Graad 7 November Vreastel

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 9, 2024
Number of pages
12
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
R50,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4,4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
19 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions