Uitvind oor poste
● Om te werk op skool het baie voordele en uitdagings
● Daar is ‘n hele wêreld daar buite met ‘n taal wat jy moet ken om aansoek te doen
● Kennisgewingborde by supermarkte het ‘n lys van beskikbare poste
○ ‘n Nadeel is dat dit net mense in jou gemeenskape bereik
○ ‘n Voordeel is dat jy nie vêr hoef te reis vir werk nie
Waar kan jy oor vakante poste hoor?
● In jou plaaslike koerant
● Op aanlyn platforms bv. “LinkedIn”
Aansoekbrief
● ‘n Vereiste om aansoek te doenis om ‘n aansoekbrief te skryf
● Die brief gee die persoon wat deur die aansoeke sif, ‘n idee van wie jy is
● Dit is die eerste indruk wat jy maak
● Die brief moet hulle oortuig dat jy ‘n goeie idee is vir die pos
Hoe stel jy ‘n aansoekbrief saam?
● Tik die brief op ‘n rekenaar
● Gebruik formaat van ‘n formele brief
● Dui aan waar jy uitgevind het oor die pos
● Sê watter pos jy voor aansoek doen
● Dui aan watter vaardighede jy het
● Sluit vorige werkservaring in
● Slotgedagtes
● Sê dat jou CV geheg is
Curriculum vitae
Bou van ‘n CV
● Enige vorm van ervaring
● Verkry getuigskrifte
● Bewyse van werkskadu-geleenthede
● Informele en/of deeltydse werk
● Bestuur van projekte
● Administrasievaardighede
➔ ‘n CV bevat ‘n opsomming van jou inligting, opleiding en ervaring
➔ Jy moet altyd 100% eerlik wees