, Persoonlike lewenstylkeuses [selfontwikkeling in die
samelewing]
LEEFSTYL
REAKSIES OP INVLOEDE
→ jou gedrag en gewoontes = manier waarop mens
leef, jou ingesteldheid en gedrag + omgewing INGELIGTE BESLUITNEMING : Positiewe
[BEÏNVLOED LIGGAAMLIK & EMOSIONEEL] & negatiewe keuses
→ weerspieël van waaraan jy waarde heg en jou → Besluit PRESIES wat jy wil bereik
siening oor die wêreld rondom jou → Ken jouself goed [waardes, besluite
wat jou ongemaklik sal maak ens.]
→ Oorweeg wat jy wil hê & of dit by
Belangrikheid : Wanneer jy jou persoonlike waardes & oortuigings inpas
eienskappe & vermoëns ken = neem belangrike → Identifiseer PRIORITEITE
besluite + stel van realistiese doelwitte [voorbereid [konsentreer]
om toekomstige keuses & besluite] → Herken keuses wat negatiewe
impak dit op jou lewe sal hê
Stel doelwitte = geleentheid om te ondersoek hoe
[beïnvloed toekoms?]
jy lewe, dink oor persoonlike lewenstylkeuses en → Ondersoek afleidings = keer om te
besluite om aspekte van jou lewe te verbeter bereik wat jy wil
SELFVERSEKERDHEID / SELFGELDING :
INVLOEDE : PERSOONLIKE LEWENSTYLKEUSES
vertroue + doelgerigte besluitneming
FAMILIE / GESIN → Selfgeldende mense = selfvertroue
→ EERSTE invloed → Ferm oor besluite + bly daarby
→ Jonk = gedrag (optrede) bepaal deur voogde + ouers → Kommunikeer duidelik wat jy wil hê +
; keuses = waardes, gesindhede & sedes laat ander verstaan hoe jy voel
→ Tieners = beïnvloed deur gesin se lewenstyl
→ Eerlik + bereid om keuses te
→ Volwassenheid = dink onafhanklik [media, omgewing
bespreek
ens.]
→ Maak nie ander se gevoelens seer
MEDIA
nie
→ Idee van hoe jy DINK jy behoort op te tree
[tydskrifte, musiek, televisie ens.] → Respekteer ander se reg op eie
→ Nabootsing van “glanspersoonlikhede” en fisieke opinie
voorkoms → Blameer nie ander vir gevolge van
MAATS & PORTUURGROEP keuses nie
→ GROEPSDRUK : tieners onder druk geplaas om dinge te → Voel meer selfversekerd en in
doen wat hulle nie normaalweg sal doen nie of wat beheer van eie lewe
hulle as verkeerd beskou [positief = help om
persoonlike leefstyl te kies gemik op uitmuntenheid
/ negatief = betrokkenheid by skadelike aktiwiteite]
KULTUUR
→ Oortuigings, gewoontes & verwagte gedragte
RELIGIE
→ Moedig mense aan om aan gevolge van dade te dink
GEMEENSKAP
→ Oortuigings gevorm deur DIE van ander mense
rondom hulle [positief = uitruil van idees &
onbevooroordeeld / negatief = onder dwang volg
van gemeenskapslede]
OMGEWING
→ Toestande waarin mense leef
→ Sosiale omgewing = opvoedkundige agtergronde &
werksomstandighede, inkomste vlakke ens.
2 © Noted Summaries Graad 9 Lewensoriëntering www.notedsummaries.co.za
, Seksuele gedrag & seksuele gesondheid
[selfontwikkeling in die samelewing]
RISIKOFAKTORE = ONGESONDE ONGEWENSTE RESULTATE
SEKSUELE GEDRAG [+ ONGEWENSTE
SEKSUELE OORDRAAGBARE INFEKSIES
RESULTATE]
[SOI’S], MIV & VIGS
→ Soorte : MIV, Chlamydia, sifilis,
RISIKOFAKTORE
gonorree, menslike papillomavirus,
Algemeen: hepatitis B & gelags herpes
→ Middelmisbruik → Servikale kanker = seksueel aktief voor
→ Lae selfbeeld (swig aan groepsdruk) 18 & baie seksmaats [verbind met
→ Negatiewe gesinsverhoudings (swak menslike papillomavirus]
kommunikasie) LAE SELFBEELD & EMOSIONELE LETSELS
→ omgewingsfaktore → Voel in die steek gelaat & teleurgesteld
Z Gedreig / dwang om seksule omgang te hê na seks (voel misbruik + sleg oor self)
Z Betrokkenheid by seksuele gedrag vir → Meisies voel meer tans sleg & misbruik
finansiële gewin as mans
Z Behoefte vir liefde & aanvaarding
Z Negatiewe uitkyk op die lewe FAKTORE : BEÏNVLOED PERSOONLIKE
Z Voogde : geen toesig / ondersteuning GEDRAG
Z Gehoorsaam eise (meisie / kêrel) om liefde FAMILIE / GESIN
te bewys → Deelname aan ongesonde sekuele aktwiteite
Z Negatiewe skoolomgewing = ↑ as ander betrokke is by
tienerswangerskappe
Z Geen ambisie + planne vir die toekoms
→ Sibbe (broers & sisters) = betrokkenheid
Z Ongesonde & negatiewe verhoudings met
neig na toename
volwassenes, voogde / ouers → Beoefen seksuele gedrag as nie liefde by
Z Voogde wat deelneem aan ongesonde die huis ontvang nie
seksuele gedrag → As seks nie bespreek word in die huis nie =
afhanklik van inligting van maats & media =
Z Weiering van die gebruik van kondoom
verstaan dus nie die gevolge nie a.g.v
ONGEWENSTE RESULTATE gebrek aan nodige kennis
→ Ouers / voodge bespreek of praat openlik
TIENERSWANGERSKAPPE oor resultate oor seksuele aktief = minder
→ Sosiale stigma’s = moeilik om ondersteuning waarskynlikheid van betrokkenheid by
te kry ongesonde seksuele aktwiteite [verduidelik
ingesteldheid & sedes]
→ Bedreiging vir skoolopleiding & toekomstige
MAATS + PORTUURGROEP
loopbane [= afhanklikheid van maatskaplike
→ Portuurgroep = sienings en gedrag
toelaes]
→ Hoeveelheid invloed = hang af van hegtheid
→ Jong meisies se liggaame is nog nie gereed van verhoudings
om geboorte te skenk nie [= sterf weens → Beïnvloed deur wat hulle glo oor maats se
komplikasies] sienings en gedrag
→ Slegte eet gewoontes = nie genoeg → Kies maats met sienings wat ooreenstem
nutriëne met eie
→ Aborsies = permanente skade aan liggaam → Gedrag > drink saam alkohol
→ Seuns meer (makliker) beïnvloedbaar
SEKSUELE OORDRAAGBARE INFEKSIES [SOI’S],
NORME VAN DIE SAMELEWING
MIV & VIGS
→ Die oortuigings en waardes van verskillende
→ Infeksies opgedoen deur seksuele omgang
samelewings en wat hulle as reg of
met geinfekteerde persoon te hê = aanvaarbaar sien
Verhoog risiko’s van MIV & Vigs
3 © Noted Summaries Graad 9 Lewensoriëntering www.notedsummaries.co.za