Hoofstuk 1 Reboot
terugflits; alles begin van vooraf
Xander in pa se studeerkamer
sien geel koevert en pistool
pa sit die pistool weg in laai; sê Xander moes nie sy ma vertel nie
6 maande later; Xander vertel pa daar’s besoekers by die deur
2 mans, dra nie pakke klere nie (soos die gewoonlik besoekers)
een sê dis ‘dringend’ en Dok het hom gestuur
, Pa sê Xander moet wegkruip
‘n Vrou gil (sy ma)
Xander hoor die woorde ‘Regter Gericke...’
Xander hoor ‘n vuishou; sien in die skaduwee sy pa inmekaarsak
Hoofstuk 2 Vertrek
Greg & ma neem afskeid van mekaar ‘alles wat nou voor jou lê was nie vir
Greg voel skuldig – verlaat ma jou broer beskore nie’
Op pad, dink Greg aan Eckardt & Lawson ‘ek sal die swottings vir ons albei
Vanaand slaap Greg by ‘n gastehuis in Beauford-Wes doen, Ma’
hy sien jong meisies (prostitute)
Hoofstuk 3 Welkom in Matieland
een van BnB se gaste vra “jy was mos in Huisgenoot en koerante?”
sy’s voorbarig
Greg storm verwoed uit
Greg se woonstel
tweede vloer, nommer 7
het op internet gevind
netjies, witmure, parkering aan agterkant
ten volle gemeubileer
platskerm-TV
3 meisies stap verby, Chloe Adams stel haarself voor, nooi Greg vir ‘n koffie
Plank groet Greg met Lawson-handdruk
Hoofstuk 4 Die loser wat sy pa wegegee het
Greg is deel van PS – privaatstudente-organisasie vir studente wat nie in koshuise bly nie
O-week vir eerstejaars (oriëntering)
Vroeg een oggend, klop Chloe aan sy deur; nooi hom om saam vir Vensters te gaan oefen
‘n Vrou vra vrae oor Greg; wil weet waar hy bly Vensters
verdag; streng gesig; hare onder hoed ingedruk; oë agter sonbril straatteater
eerstejaar
dis die vrou van die hof
produksie
Later, Greg voel hy kan nie ‘n deel van die studente-pret wees – hy het verander
leer mekaar ken
‘n Halfdronk-eerstejaarstudent stamp per ongeluk aan Greg & mors sy bier oor hom uit
hy oordeel vir Greg “watse flippen loser gee sy pa weg?”
Greg stamp hom
Hoofstuk 5 Die man met Google in sy kop
Greg studeer Sportwetenskap, fokus op sielkunde
moeilik – baie leerwerk; vreemde manier waarop die dosente toetsvrae stel
hy geniet die praktiese vakke
sy pa wou hê dat hy in ‘n sakerigting studeer
Plank nooi vir Greg om hom Lisa te ontmoet; by Kuauai
Plank, Lisa, haar pa arriveer in Hilux
Lisa se pa herken Greg; beveel Lisa om terug in die bakkie te klim; waarsku Greg om weg te bly
Hoofstuk 6 Die goed wat jy met jou saamdra
Greg dink daar’s moontlikheid dat sy pa uit die tronk sal kan kom – hy gaan appèlleer
Plank dink die appèl sal misluk
Greg wil die Baker vind
‘n boetedoening; geregtigheid