NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 2
VRAAG 1
Kies en omkring die regte antwoord.
1.1 Watter stelling is waar van ‘n parallelogram? (1)
A teenoorstaande sye is parallel en gelyk.
B teenoorstaande sye is gelyk maar nie parallel nie.
C alle hoeke is gelyk.
D geen van die bogenoemde.
1.2 Indien ‘n vierhoek die volgende hoeke het: 53°, 126°, 42°, wat sal die grootte van
die laaste hoek wees? (1)
A 180°
B 129°
C 139°
D 90°
1.3 Die regte formule vir die berekening van volume van ‘n prisma is: (1)
1
A b ×h × H
2
B l ×b × H
C l+b
D s+ s+ s
1.4 Die teorie van Pythagoras sê: (1)
A Reguitsy = Skuinssy + Reguitsy
B Skuinssy = Reguitsy + Reguitsy
C Skuinssy = Reguits y 2 + Reguits y 2
D Skuinssy = √ Reguits y2 + Reguits y 2
1|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 8 November Vraestel 2
, 1.5 Indien die radius van ‘n sirkel verdubbel, sal die omtrek: (1)
A verdubbel.
B halveer.
C bly dieselfde.
D 4x die oorspronklike omtrek.
1.6 Wat sal die oppervlakte van ‘n reghoek met sye van 8 en 5 wees? (1)
A 20eenhede2
B 40eenhede
C 13eenhede2
D 20eenhede
6x1=6
VRAAG 2
Teken alle relevante eienskappe in op die fi guur hieronder:
5
8 x 1 = 58
VRAAG 3: 2D MEETKUNDE
3.1 Benoem die volgende vorms:
a) b)
______________________________(1) _____________________________(1)
2|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 8 November Vraestel 2