Toe ons oneindig was notas:
Karakters:
Kara Immelman:
Graad 12
Provinsiale swemmer
Is gay, maar wil nie hardop erken (admit) nie.
Raak verlief op Samantha (Sam)
Het ’n plakkaat van Beyonce teen haar muur.
o Haar ma hou niks daarvan nie. Sy dink Beyonce is te kaal.
Dra Francois se ou T-hemde as sy na hom verlang. Francois studeer in Amerika. Hy het ni ’n
beurs gekry nie, nou moet Kara se ouers betaal vir sy studies.
Wil graag volgende jaar deur Europa toer, maar haar ouers het nie geld nie.
Kara teken blou kruise op wêreldkaart (in die leë dam) waarheen sy wil reis – Isle of Skye in
Skotland.
Doen kelnerwerk (waitress) vir haar ma om te spaar (save) om oorsee te reis.
Dra ’n mosgroen rok matriekafskeid toe. Die rok se rug is kaal/oop.
Bridal & Bling (Reina se plek) – sy het haar rok daar gekoop en vir Sam in die aantrekhokkie
die eerste keer gesoen.
Eduard:
Kara se beste vriend
o Hulle haal bekende reëls van flieks aan. (quote)
Graad 12
Hou van Sam.
Sy pa boer met broodbome.
Eduard se ma is in Saoudie Arabië – sy werk daar as verpleegster om geld vir die gesin te
maak.
Oupa Thinus wat Alzheimer se siekte het, bly by hulle. Hy doen vreemde dinge. Pastei se
vulsel teen die mure gesmeer.
Hy wou ’n vlieënier (pilot) word, maar sy Wiskundepunte is te sleg, toe moes hy Wiskundige
geletterdheid vat.
Hy en Kara gaan saam matriekafskeid toe.
Hy kom laai haar op met oupa Thinus se Ford Fairlane.
By hulle matriekafskeid speel “Don’t you forget about me”, want hy en Kara gaan volgende jaar
verskillende goed doen en hulle moenie van mekaar vergeet nie.
Die tema van hulle matriekdans: Blou is vir onthou – blou is hulle skoolkleur.
Samantha Adams:
In graad 11
Kom van Klerksdorp af.
Haar ma is Bianca Adams – Mejuffrou Sun Air 1999.
Sy wil eendag ’n bekende aktrise word in Hollywood.
Sy het al baie lande besoek, want haar ma kon verniet vlieg omdat sy vir SAL gewrk het as
lugwaardin en Sam se kaartjie was baie goedkoop.
Sy het die skool verlaat omdat sy ’n verhouding gehad het met ’n meisie (Amanda) / slegte
vriende gehad.