100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

AFK2602 October 2023 Portfolio Answers

Rating
-
Sold
1
Pages
2
Grade
A
Uploaded on
25-10-2023
Written in
2023/2024

This document contains the questions and answers to the October 2023 Examination Portfolio









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
October 25, 2023
Number of pages
2
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Content preview

AFK2602
Werkopdrag 06 (366564) 27 Oktober 2023
NOTA
Plaas asseblief al jou antwoorde in hierdie matrys. Elke vraag in die werkopdrag is op die oudioteks
wat in die eerste vraag vermeld word, gebaseer. Plaas asseblief jou antwoordstel in PDF-f ormaat
voordat jy dit oplaai.

WAARSKUWING
Enige tekens van ChatGPT, of soortgelyke kunsmatige intelligensie, lei tot 0% vir die ganse
werkopdrag.

NR VRAAG ANTWOORD PUNTE
1 Luister na die klankgreep [məi ma besry:r ə rɔ:i kɔrtəna fan neʕentin fir en (10)
gemerk AFK2602-WO6-S2- sevenəʕ//]
2023. Transkribeer wat jy hoor
deur middel van die IFA.
2 Lys die naamwoorde in die Besitlike voornaamwoord: my (2)
oudioteks. Eienaam: Cortina
3 Watter een van hierdie Cortina (1)
naamwoorde is ʼn eienaam?
4 Teken ʼn morf ologiese afleiding (3)
boomdiagram waarin die
struktuur van die werkwoord prefiks stam
duidelik uitgebeeld word. be stuur

5 Uit hoeveel sillabes bestaan die Cor-ti-na (1)
eienaam?
6 Teken ʼn boomdiagram(me) Woord: kɔrtəna (Cortina) (5)
waarin jy die sillabestruktuur van Ơ
die betrokke sillabe(s) aandui.

Kop rym


kern koda


Cor ti na

7 Is die eerste spraakklank van Foon. Die eerste letter kan nie verander word (3)
hierdie werkwoord ʼn f oon of nie.
f oneem? Hoekom sê jy so?
8 Wat is ‘vrye variasie’? Ons gebruik vrye variasie wanneer 'n spreker (3)
Verduidelik kortliks en verwys dieselfde woord op verskillende fone op
na ʼn voorbeeld in die oudioteks. dieselfde plek uitspreek sonder om die betekenis
te verander. Gevolglik word hierdie fone as
allofone beskou. Voorbeeld uit teks:
sewentig/sewentag.
9 Watter sinsoort is in die Stelsin. Die spreker maak ‘n stelling dat sy ma ‘n (2)
oudioteks teenwoordig? Cortina van 1974 bestuur. Hy dui ‘n feit aan.
Hoekom sê jy so?
10 Wat is die voorwerp van die sin ‘n rooi Cortina (1)
in die oudioteks?
R130,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
marnefick

Get to know the seller

Seller avatar
marnefick University of South Africa (Unisa)
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
1
Member since
2 year
Number of followers
1
Documents
2
Last sold
2 year ago

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions