100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary IEB Afrikaans Poetry (REDUCED PRICE)

Rating
4,5
(46)
Sold
157
Pages
41
Uploaded on
28-10-2017
Written in
2017/2018

Full translations, line-by-line analysis and general analysis about each poem as well as important translations













Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
October 28, 2017
Number of pages
41
Written in
2017/2018
Type
Summary

Content preview

Afrikaans Poësie
 Touloper
 ?
 Die wereld het so klein geword
 Here Be Dragons
 Sterrekyker
 Staan Op!
 Susan Boyle
 Strelizia
 Daarom
 Klein Geloof
 Wat die digter bedoel het
 Aandeelhouer




Key
Translations
Titel

, Stylefigure
Struktuur
Tema




Touloper
Die Spreker

 ‘n Tiener
 Eerste persoon
 Iemand wat op ‘n tou loop

,Reëlverklarings

 Reël 1
o the storms rage again in our house today

o Daar is groot onrus/konflik in die huis, daar word baie baklei
 Waarskynlik deur die spreker se ouers
o ‘Weer’ beteken dit dikwels/ herhaaldelik gebeur
 Reël 2
o but full of courage/nerve I climb on the tightrope

o Baie dapper, vol moed pak die spreker die balanseertoertjie aan
o ‘Maar’ bewys ‘n verandering in toon
o Verkeerde woordorde: dit beklementoon ‘vol durf’
 Bewys dat hy het moed
 Reël 3
o inch by inch I shuffle forwards

o Hy beweeg baie versigtig vorentoe terwyl hy sy oë op die tou gerig hou
o Hy begin stadig want hy is onseker
 Reël 4
o past the reproach winds of

o Sy ouers verwyt mekaar die hele tyd en die stormwind dreig om hom
van die tou af te waai
o ‘Verwyt-winde’ beteken die konflik by die huis
 Hy wil nie betrokke raak nie
 Reël 5-7
o did you again
o I told you so
o What did you do?

o Skuinsgedruk wys dit is direkte rede
 Net halwesinne
o Die ouers slinger oor en weer verwyte na mekaar en blameer mekaar
vir wat verkeerd is in hul verhouding
 Reël 8
o panicking eyes look at me from way down below

o Die ouers is skynbaar bewus van die effek van hul onmin op die kind
maar hulle is so behep met hulleself dat hulle nie aandag daaraan
skenk nie
 Reël 9
o far removed from my spotlight- balancing act

o Hulle bekommer hulle skynbaar meer oor hul eie kwessies as oor die
kind se moedige poging om hulle aandag op hom te vestig

, Reël 10-11
o my tightrope webs between

o walls and doorknobs
o Die spreker moet sy strategie baie fyn beplan om uit hierdie storm te
ontsnap en nie daarin vasgevang te word nie
 Reël 12
o family photos and calendars
o Dinge wat herinneringe terugbring
o Dalk tel hy nie dae af om weg te kom uit sy onhoudbare situasie
 Reël 13
o flashing tv images and internet connections
o Die een ouer kyk moontlik TV terwyl die ander een voor die rekenaar
vasgevang is
 Dis ‘n moontlike rede vir die gebrek aan kommunikasie tussen
hulle of dis hulle manier van ontsnap uit ‘n ongelukkige
huwelik
o Reëls 12 en 13 dui ook ‘n lang tydsverloop aan (van familiefoto’s en
kalenders tot moderne tegnologie)
 Hierdie onmin hou dus al jare lank aan
 Reël 14
o up to the garden gate
o Die tuinhek dui moontlik die spreker se poort na vryheid aan
o Die spreker se ontsnaproete strek moontlik van die deurhandvatsel in
die huis tot by die tuinhekkie
 Reël 15
o I am high above the ground
o Solank hy bo die grond beweeg, hoef hy nie deel te wees van die
ongelukkige gebeure wat op die grond plaasvind nie
 Reël 16-18
o away from everything except the winds
o but I don’t think about it
o I keep my eye on the tightrope
o Geleidelik vervaag die bekende dinge wat hom omring, behalwe die
stemme van die verwytende ouers in die agtergrond, maar hy probeer
hom daarvan afsluit deur op sy balanseertoertjie te fokus
 Reël 19
o I balance my life
o Hy probeer balans in sy lewe bring sodat hy nie net op die negatiewe
dinge konsentreer nie
 Reël 20
o and foot by foot I shift forward
o Die balanseertoertjie is ‘n tydowende proses: voetjies het intussen
voete geword maar steeds is dit ‘n langsame proses om aan sy
ongelukkige omstandighede
o Hy gaan meer vinnig want hy is nie nog onseker nie
 Reël 21
o through the storm

, o Hy het geen illusie dat die lewe daarbuite ook hindernisse en
probleme sal oplewer nie
 Hy sal nog daardeur kom
o Sy hele lewe is dus ‘n balanseertruk om deur storms staande te bly en
moeilike omstandige te trotseer


Titel

 Die spreker vergelyk sy/haar lewe met ‘n balanseertoertjie waar ‘n mens die
hele tyd gefokus moet bly om nie af te val nie en om probleme op jou pad te
trotseer
o Hy klim op die tou om van sy ouers se konflik te ontsnap


Stylfigure

 Metafoor
o Die lewe is in vergelyking met ‘n balanseertoertjie
o Die storms is in vergelyking met die konflik by die huis
 Alliterasie
o Line 3: voetjie vir voetjie skuifel ek vorentoe
o Line 4: verby die verwyt-winde van
o Line 20: en voet vir voet skuif ek vorentoe
 Personifikasie
o Line 8: gekwelde oë


Struktuur

 Daar is 21 versreëls want by 21 is jy mondig
 Daar is net 1 strofe want ons se lewe is een stuk tou
R110,00
Get access to the full document:
Purchased by 157 students

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Reviews from verified buyers

Showing 7 of 46 reviews
5 year ago

6 year ago

6 year ago

6 year ago

6 year ago

6 year ago

6 year ago

4,5

46 reviews

5
29
4
12
3
4
2
0
1
1
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
RachelWeisz University of Cape Town
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
643
Member since
8 year
Number of followers
425
Documents
30
Last sold
5 months ago

4,5

173 reviews

5
106
4
50
3
13
2
0
1
4

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions