SUZAAN LAING
,1. Haar skoene klik hard op die houtvloer
2. soos sy op en af stap
3. tussen die rye tjoepstil banke
4. Nou en dan kraak die blaai van ‘n blad
5. die Septembereksamenlug.
6. hande bewe met rukke oor skoon wit velle
7. los ‘n inkwarboel agter.
8. Die horlosie tel twee ure af.
9. Sy stap stadig en oes die stelle een vir een
10. Blou op wit:
11. Ryp met gistermiddag se kennis
, WAAROOR GAAN
DIE GEDIG?
Die gedig beskryf ‘n student wat in
September ‘n eksamen skryf. Terwyl hy
eksamen skryf, hoor hy die juffrou se skoene
op die vloer. Hy sien hoe sy die vraestelle
inneem. Hy observeer die oomblik.
In a nutshell…
The poem describes a student writing an exam during
September. While the speaker is writing the exam
he/she hears the teacher’s shoes on the floor and how
she collects the exam papers at the end of the exam.
The speaker observes the moment.
, Die ruimte è in die skool “haar” = die juffrou
Her skoes “clicks” on the wooden floor
1. Haar skoene klik hard op die houtvloer
harde klank (loud sound)
s-alliterasie
as she walks up and down
2. soos sy op en af stap
Sy hou toesig (invigilating)
Between the quiet desks Geen geluid. Almal konsentreer (very quiet)
3. tussen die rye tjoepstil banke Pesonifikasie: “tjoepstil banke”
Rye = daar is baie student wat eksamen skryf
Now and then a page turns and makes a sound
b-alliterasie
4. Nou en dan kraak die blaai van ‘n blad
The September - exam
5. die Septembereksamenlug.
Die tyd van die jaar = September + eksamen