Ben se verhaal
Nathalie se verhaal
Ruimtes
Karakters
, Hoofstuk Een
By Die Rose en Crown
Dis alreeds na sesuur in die aand en Tannie Lettie en Laetitia September
geniet drankies
o Tannie Lettie vra vir Nathalie om haar ’n glas Braniwalia te gee
o Laetitia September is stil en Lettie praat vir haar
Nathalie vra vir toestemming om te gaan, omdat dit amper sesuur is en sy
moet die wasgoed by die huis doen
o Tannie Lettie spreek haar teleurstelling uit
Sy het nie gedink dat Nathalie ‘n 9-5 meisie is nie maar sy het
gedink dat sy potensiaal het
Sy se dat Nathalie moet meer bedankbaar en ambisieus wees
want werk by Hoopvol is skaars
o Nathalie kry vir Tannie Lettie een meer drankie en gaan
Op Die Pad Huis Toe
Gielie nooi Nathalie uit om snoeker met ‘n paar vriende by die Rose en Crown
te speel
o Hy probeer sy bes om Nathalie te oorreed maar sy stel nie in hom
belang nie
o Sy moet die wasgoed gaan doen
Nathalie is bang dat sy altyd in Hoopvol sal bly
o Sy dink oor die verlede jaar
Hulle was opgewonde en het hoop vir die toekoms gehad
Maar hulle is nog by Hoopvol
o Nathalie dink oor Jorrie se vertrek
Hy was arm maar universiteit toe kon gaan want hy het ‘n
beurs gekry omdat hy slim is
Hy het by Stellenbosch gaan studeer.
By Die Huis
Dis reeds donker wanneer Nathalie tuiskom
o Die Chalmerse is besig om TV te kyk en Nathalie sien die bondel van
wasgoed wat vir haar wag
, Hoofstuk 2
Op Die Trein
Ben skrik wakker as die trein skielik ruk
’n Vrou het haar sak appels laat val
o Ben kry die appels om haar te help
Hy dink aan die vlamme en die twee liggame
o Sy tande begin klap.
Hy probeer die huil terughou maar sy skouers ruk soos hy geluidloos huil.
o Vrou langs hom sit nader en gee hom ‘n sakdoek waarmee hy sy gesig
afvee.
o Sy het hom vasgehou en later druk hy haar weg.
Wanneer hy daar aankom, vra hy homself “waarheen nou? En hy is verslae.
o Hy wil sy pa vind maar hy weet nie om waar te soek nie
Ben se Huis Brand Af
Ben staan verslae saam met die bure
o Hy kyk hoe die huis afbrand en die twee hopies op draagbare wat by
die brandende huis uitgedra word.
o Brandweermanne skree opdragte aan mekaar
o Die water stroom uit ‘n dik pyp
Alles het vinnig gebeur maar tog op ‘n manier het dit vir ben soos stadig
gevoel – asof dit sy straf is.
o Hy voel skuldig want hy ma was siek en vertel hom om vir Elma te kyk
maar hy gaan uit
Hy was nie daar nie
Oom Carlos het sy hand om sy skouer gesit en gesê hoe vreeslik dit was
Tannie Pop omhels hom
Ben Besluit Dat Hy Moet Weggaan.
Tannie Pop sê dat hy dadelik by hulle moes intrek
o Ben besef dat hy moet weg gaan om sy pa die vind
o Hy gaan vanaf Joburg na Pretoria
Het kry R650 uit sy ma se beursie gehaal en gaan weg