TEGNIESE LITERÊRE TERME
LEER DIT VIR DIE ONGESIENE GEDIG
, Beeldspraak:
Metafoor Vergelyking Personifikasie
, Vergelyk twee dinge direk met mekaar.
Metafoor bv.
Hart van klip
Die lewe is ‘n oseaan
, Wanneer twee dinge met mekaar vergelyk
word.
Gebruik die woord “soos”, “net soos”,
Vergelyking “as”, “nes” en “asof”
bv.
So blou soos die hemel
So dapper soos ‘n leeu