,BEROEMDE POPSTER
, WAAROOR GAAN DIE GEDIG
• Die gedig gaan oor ‘n tienermeisie wat by die skool geboelie word en alleen en
hartseer voel.
• Wanneer sy by die huis kom, speel sy ‘n Taylor Swift liedjie en besef die
moeilike tyd is net ‘n seisoen/fase wat sal verbygaan.
, IN A NUTSHELL
• The poem is about a teenage girl who comes home from a difficult and tough day from
school.
• She gets home and kicks off her shoes and flops down on her bed, crying and listening to
the song “The best day” by Taylor Swift.
• Her father sees this and wishes he can take away the pain she is experiencing at school
because of not fitting in and maybe even being bullied.
• The girl then looks outside at the trees and realizes that this difficult phase in her life is
just that – a phase that will pass. Just like a tree loses it leaves and starts a new season –
this difficult season in her life will pass and she will survive this.
, Jy = tienermeisie
1 jy herhaal Herhaal – nie die eerste keer dat sy die woorde van die liedjie herhaal nie ➔ sy
2 haar woorde van melancholie “melancholie” = hartseer woorde
”haar” = Taylor Swift
3 vir die hoeveelste keer
Sy sing baie die woorde
4 weer Tegniek = alleenplasing
Funksie = dit beklemtoon dat die meisie weer baie hartseer en alleen voel.