AFRIKAANS & ENGELS
AFRIKAANS WORD ENGLISH WORD EXAMPLE
gesprek conversation Greg en Xander het ‘n
gesprek in die kerk in
Stellenbosch.
vernietig destroy Xander wil Greg se pa, Chris
Owen, se lewe vernietig.
ontmoet meet Xander ontmoet vir Greg die
eerste keer in die Basilica
Cistern (die Versonke Paleis)
regter judge Regter Gericke is Greg se pa.
kuberkraker hacker Tom is Xander se
kuberkraker vriend.
terreinbestuurder groundman Tom is die terreinbestuurder
van Lawson College.
sielkundige psychologist Greg het eers gedink
Sebastian Stadler is ‘n
sielkundige.
moord murder Chris Owen is skuldig aan
moord.
skuldig guilty Chris Owen is skuldig aan
moord en terrorisme.
waterige watery Chris Owen eet waterige pap
in die Kgosi Mpuru II C-max
tronk.
sel jail cell Chris Owen se tronk sel is
baie baie klein.
luise lice Chris Owen se matras is vol
luise in die Kgosi Mpuru II C-
max tronk.
deur die modder sleep drag through the mud Chris Owen sê Greg het die
familie se naam deur die
modder gesleep.
, skuld fault Dit is Greg se skuld dat sy
pa, Chris Owen, in die tronk
is.
opgehang hung himself Rian Trollip het homself in die
tronk opgehang.
selfmoord suicide Rian Trollip het selfmoord
gepleeg.
byname nicknames Plank se bynaam vir Lisa is
“spinnekop”
spinnekop spider Lisa se bynaam is spinnekop.
martel torture Regter Gericke is gemartel
en toe vermoor.
vermoor murder Regter Gericke is vermoor
deur Dok Pienaar en die
Baker.
herken recognise Greg herken vir Tom as
Xander se kuberkraak vriend.
spyt regret Greg is spyt hy het met
kuberkraak begin.
sportwetenskap sportscience Greg en Dain February
studeer sportwetenskap
virologie virology Die Baker en Rian Trollip het
virologie studeer.
kuns art Chloe Adams studeer kuns.
stigter founder Thomas Jean Lawson is die
stiger van Lawson Kollege
kleinseun grandson TJ is Thomas Lawson se
kleinseun.
skoolhoof principal Dok Pienaar was die
skoolhoof voor Thomas
Lawson.
oordosis overdose John Owen neem ‘n oordosis
pille en gaan dood.
besoek visit Greg besoek sy pa in die