Donker Web
Wat weet ek
Hf 1 - 68
,Ruimtes
,Waar bly Greg en sy
ma (Rina Owen) aan
die begin van die
verhaal?
,Sandhurst in Johannesburg
- Die garage het plek vir ‘n paar motors
- Hulle het ‘n private sjef
- Sy broer John se kamer is nog dieselfde soos voor sy
dood.
- Daar is ‘n Conrad Botes skildery wat Greg baie
van hou.
,Waar was Greg op
skool?
, Lawson
Kollege
- in die Drakensberge
- Greg was die hoofseun
- ‘n Plek waar die sakeleiers van
die toekoms gekweek kan word
- Thomas Jean Lawson was die
stigter van die kollege en het die
skoolhoof geword nadat Dok
Pienaar weg is.
- Kwanele word die hoofseun in
Greg se plek
- Lawson Kollege het ‘n geheime
handruk
,Wat is die naam van
Lawson Kollege se
koshuis?
,Huis Da Vinci
, Waar het Greg
sy Graad 12 studies
voltooi?
, Tuis skool