Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 14 pages
Summary

Summary Kwartaal 3 Letterkunde opsommings

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 14 pages

Kwartaal 3 letterkunde opsommings oor As Mens geluk kon proe, gedigte naamlik die hanswors, eksamenlokaal, kombuis, kortverhale naamlik twee bakke koeskoes, geheime bewonderaar en nuwe lewe die drama in die platinum leesboek

Content preview

Afrikaans Kwartaal 3

Leeterkunde Vraestel



Poësie:

Die hanswors: (S.J. Pretorius)

• Afsigtelike: nie mooi nie
• Boggel: Kifose: ruggraat verkromming
• Dierkratte: groot houers waarin diere angehou of veroer word
• Drank: alkahol
• Firmament: die lug
• Bate: iets wat die moeite werd is om te besit, iets voordelig
• Takelwerk: toue en stilasies om hoog in die sirkustent by te kom
• Hanswors: nar/harlekein

Titel:

• Jy titel lees → dink snaaks wees, maar is ‘n treurige gedig
• Funksie van hanswors = toeskouers vermaak
• Hansworse = grapmakers in sirkus, maar dikwels is hulle bejammerenswaardige figure
• Hanswors in gedig -> laat mens lag, lees later hy = tragiese mens met hartseer geskiedenis
• “die” = bepaalde lidwoord -> verwys na spesifieke hanswors

Bou van gedig:

• 5 strofes + 4 Strofes met kwatryne(4 versreels) strofe 3 = 10 versreels
• Kontras: opvallend is kontras tussen hanswors se werk -> mense vermaak en sy lewe buite as
eensame man met gebrek lewe
1. Mense gespot (emosionele pyn) teenoor hanswors -> fisiese pyn van boggelrug
2. Misvormigheid (boggelrug) teenoor sy ratsheid in sirkustent
3. Diere aanvaar hom, nie mense nie
4. Word gehaat + vermy maar is aanwins vir sirkus

Strofe 1: beskryf hanswors voorkoms + hoe daaroor voel

• R 1+2: Afsigtelike, lelike, afskiewelike en verskriktelike
➢ Alliterasie: weerspieel moeilike lewe van hanswors
• R 3+4: bitterder: emosionele pyn a.g.v gespot – gemeen moes verduur = vir hom erger as fisiese
pyn in R 4 van vergoeide/skewe ruggraat
• R 4: vergroeide ruggraatpyn: rede hkm hy misvorm is en boggle het
➢ Onder grimering van hanswors skeil baie pyn-fisies en emosioneel. Hanswors = gedurig
gespot + uitgelag, nie gewilde kollega in sirkus geselskap nie. Boggelrug is seer maar
bespotting maak seerder
➢ Metafoor → mense lelike woorde word met pyn in sy rug vergelyk

, Strofe 2: mense reaksie van hanswors beskryf

• R 5+6: woorde tussen diere, hanswors verkies om by diere te wees eerder as kollegas (diere
koggel hom nie soos sy kollegas nie)
• R 6: eensaamheid: verkies om tussen diere te wees
• R 7+8: direkte woorde van kollegas
➢ Vent: beklemtoon hoe negatief kollegas oor hom voel

Strofe 3: hanswors se maandelikse besoekaan poskantoor beskryf

• R 9: elke maand ontvang hy brief van ma

Strofe 4:

• R 13: ryk altyd na drank + alkahol
• R 14: kollegas -> nie hartseer as hy weggaan nie
• R 15: wending (verandering) -> besig met werk in sirkustent en doen dit goed.
• R 16: binnedak van sirkustent word vergelyk met firmament hoog teen die takelwerk &
hanswors klim vinnig soos aap
• R 17: rame en toue van sirkustent
➢ Hanswors klouter soos aap hoog teen raamwerk van sirkustent
• R 18: doen gevaarlike toertjies + daag dood uit
• R 19: hanswors = vol streke onder op grond +doen allerhande dinge -> mense laat lag
• R 20: lag -> mense dink hanswors = snaaks
• R 21: alhoewel hy deur sirkusbaas as bate beskou word verafskuur sy kollegas hom (veroorsaak
eensaamheid)
• R 22: vir baas van sirkus is hanswors baie waardevol. Mense wat sirkus besoek geniet hanswors

Strofe 5:

• R 23: bevat inligting -> ma = baie siek -> besig om te sterf
• R 24: verblind: na ma gegaan, verblind deur trane, kon nie sien nie
• R 25: ma het ook ‘n boggel, praat sag -> sterfbed, swak, besig om te sterf. Ma se laaste
woorde→ seun bedank
• R 26: se nie waarvoor bedank maar leser besef moontlike rede:
1. Hanswors = goeie seun
2. Het haar versorg
3. Het sys alaris vir haar gestuur.
➢ Kollegas het ooit waarheid besef nie -> wou eerder skinder/lelik praat, nie moeite
gedoen om te leer ken nie. Mense van sirkus het hom veroordeel.

Rym: S 1+2+4 = paarrym (aa bb) (werksomstandighede van hanswors = bespreek)

S 3+5 = Kruisrym (cdcd) (persoonlike omstandighede beskryf)

Stemming: weermoedig, hartseer en swaarmoedig

Connected book
 image
Zelda Bezuidenhout As mens geluk kon proe
Publisher: 2018 ISBN: 9780799391718 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Bl 1 - 28
Uploaded on
September 10, 2023
Number of pages
14
Written in
2023/2024
Type
Summary
R70,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SuliseDuPlessis
3,0
(1)
Sold
17
Followers
4
Items
15
Last sold
2 months ago

Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions