Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Vroue van Vermeer Gr 12 gedig

Rating
5,0
(2)
Sold
3
Pages
7
Uploaded on
25-08-2023
Written in
2023/2024

ontleding van graad 12 gedig - Vroue van Vermeer

Content preview

Carmi Badenhorst




Vroue van Vermeer
- T.T. Cloete




0

, Carmi Badenhorst
Vroue van Vermeer:
Tipe gedig
 Vroue van Vermeer = Kumulatiewe beeldgedig.
 Beeldgedig = ‘n gedig wat deur ‘n werk in die beeldende
 kunste (‘n standbeeld, skildery, tapyt, of selfs ‘n foto)
 geïnspireer is. M.a.w. ‘n woordkunswerk (gedig) na
 aanleiding van ‘n visuele kunswerk.
 Kumulatiewe beeldgedig = ‘n gedig wat op ‘n gedeelte/die hele oeuvre van ‘n kunstenaar
betrekking het.

Kenmerke van Vermeer se werk
 Lig en kleur speel ‘n belangrike rol.
 Die helder, wit lig van ‘n Nederlandse dag word op die werk ingestraal.
 Teen die muur is daar dikwels ‘n landkaart sigbaar.
o Funksie: - Die landkaarte dien as ‘n verwysing na die buitwêreld.
 - Metafories dui dit op die destydse ongekende belangstelling van die
 Nederlanders in die buitewêreld.
 Die vrou, wat die fokuspunt van sy skilderye vorm, kan as die muse wat hom inspireer om te
skilder gesien word.
 Die vroue is meestal mooi en jonk.
 Hulle is sprekend van die 17de eeu:
o handeling en kleredrag
o kuis en onderdanig
Inhoud:
 Die gedig bestaan uit ‘n beskrywing van Vermeer se skilderyonderwerpe en -temas.
 ‘n Mooi, jong vrou wat moontlik swanger is, vorm die sentrale figuur.
 Sy is binnenshuis en alleen in ‘n klein vertrek waar die lig by ‘n venster inskyn.
 Sy staan na aan die venster en is besig om ‘n brief te lees.
 Die brief is moontlik van haar eggenoot, verloofde of geliefde wat op ‘n seevaart is.
Intertekstualiteit:
 Intertekstualiteit = wanneer daar in ‘n teks na ‘n ander teks verwys word.
 In die gedig word daar nie na ‘n teks verwys nie, maar na Vermeer se skilderye.
Dus: Vermeer se visuele kunswerke word in woorde in die gedig beskryf

1

Document information

Uploaded on
August 25, 2023
Number of pages
7
Written in
2023/2024
Type
SUMMARY
R50,00
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
Graad 12 Gedigte
-
19 12 2023
R 450,00 More info

Reviews from verified buyers

Showing all 2 reviews
1 year ago

2 year ago

5,0

2 reviews

5
2
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
carmibadenhorst Eduvos
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
164
Member since
4 year
Number of followers
60
Documents
22
Last sold
3 weeks ago

4,7

20 reviews

5
16
4
2
3
2
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions