100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Op sy branderplank gedig

Rating
-
Sold
3
Pages
6
Uploaded on
24-08-2023
Written in
2023/2024

Ontleding van Gr 12 gedig - Op sy branderplank











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
August 24, 2023
Number of pages
6
Written in
2023/2024
Type
Summary

Content preview

Carmi Badenhorst




Op sy branderplank
- Petra Müller




0

,Carmi Badenhorst
Op sy branderplank
Tema:
Die mens se behoefte om een te word met die see/die see-elemente uit te daag.
Boodskap:
Ten spyte van ‘n kortstondige eenwording met die see moet die mens telkens terugkeer land toe.
Stemming:
Wissel van strofe tot strofe.
 In strofe 1 heers daar ‘n stemming van stryd en aksie as die branderplankyer as’t ware teen die
see veg.
 In strofes 2 en 3 is die stemming nadenkend/bepeinsend
Toon:
 Opgewondenheid
 Uitdagendheid
 besinnend..
Tipografie:
 Hierdie gedig is in vrye versvorm geskryf.
 Die strofes en versreëls is nie ewe lank nie
 daar is geen vaste rympatroon nie.
 Dit bestaan uit drie strofes
 18 versreëls beslaan.
Titel:
 ‘n Manlike persoon “sy” op ‘n branderplank.
 Die titel is eintlik ironies, want die persoon bly nie heeltyd op die branderplank nie.




1

, Carmi Badenhorst
Ontleding van gedig:

R Reël Analise
Strofe 1:
1 Hy waag hom weer teen horisonne.  HALFRYM:
Die w-alliterasie “waag hom weer” dui aan dat die
branderplankryer vreesloos en waagmoedig is.
 Die woord “horisonne” suggereer dat die
branderplankryer ver die see in is.
 Die woord “weer” suggereer moontlik dat die
persoon dit wat hy doen al voorheen gedoen het
(om hom teen die horisonne te waag). Die woord
kan ook daarop dui dat die persoon op die
branderplank die voortsetting is van ’n lang lyn
seevaarders wat ook die see aangedurf het.
2 Die see gooi son in teen sy sonne,  Die “son” weerkaats op die blink water van die
maar skuimskuddend see. Dit lyk dan soos baie “sonne”.
 HALFRYM:
die s-alliterasie:
kom in versreëls 1 en 2 voor: ”horisonne”, “son”
en “sonne”. Die alliterasie help ook om die sierlike
bewegings van die branderplankryer te
beklemtoon.
Woordspeling:
Die woordspeling beklemtoon hoe warm die son
skyn.
 RETORIESE MIDDEL:
Die herhaling van die woord “teen” in versreëls 1
en 2 suggereer dat die branderplankryer ’n stryd
teen die natuur voer; dat dit inspanning verg.
 “maar skuimskuddend”: die branderplankryer skud
die skuim van hom af as hy met ‘n asemteug na
vore gaan/na die land gaan.
 HALFRYM
s-alliterasie “skuimskuddend” beklemtoon ook die
geluid wanneer die branderplankryer homself uit


2

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
carmibadenhorst Eduvos
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
151
Member since
3 year
Number of followers
60
Documents
21
Last sold
4 weeks ago

4,8

19 reviews

5
16
4
2
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions