Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary dienaar van die nagereg gedig

Rating
-
Sold
2
Pages
5
Uploaded on
24-08-2023
Written in
2023/2024

Ontleding van Gr 12 gedig - dienaar van die nagereg

Content preview

Carmi Badenhorst




dienaar van die nagereg
- Patrick Petersen




0

,Carmi Badenhorst
dienaar van die nagereg
Tema:
ouer-kind-verhouding
Boodskap:
‘n Mens kan die werk wat jou ouers doen, verafsku, terwyl jy hulle nog steeds liefhet.
Stemming:
 Strofe 1: liefdevol, gemoedelik
 Strofe 2: opstandigheid, woede en haat
 Strofe 3: aanvanklik ’n huislike stemming en kinderlike afwagting; aan die einde is daar die
verwagting van vryheid wat sal kom.
Tipografie:
 Vrye vers
o Strofes en versreëls nie ewe lank nie
o Geen vaste rymskema nie
 Drie strofes wat 22 versreëls beslaan
Titel:
 Die titel verwys na die spreker se pa wat ’n polisieman was.
 Daar kom woordspeling voor: die polisie word “dienaars van die gereg” (= die wette van die land)
genoem, maar vanweë die besondere verhouding tusen die spreker en sy pa word die pa ’n
dienaar van die nagereg (= poeding, lekkergoed wat na die hoofgereg bedien en geniet word)
genoem.
 Die woord “nagereg” dui dus op die lekkergoed wat die pa vir die spreker bring nadat sy skof as
polisieman voltooi is. Die dienaar van die gereg word dán ’n dienaar van die nagereg.




1

, Carmi Badenhorst
Ontleding van Gedig:
R Reël Analise
Strofe 1:
1 wanneer ek, pie djy pie, dink aan u pa-  “ek” eerstepersoonspreker; kind van ‘n
pappa-pappie polisieman in apartheidsjare
 “pie djy pie” outobiografies
 “dink” herinneringe
 “u” formele aanspreekvorm; afstand/
skeiding/ respek
2 sien ek  alleenplasing; beelde wat volg, sluit aan by die
visuele: kakie; groen; wasem uit mond
3 u langarm in ’n jas reënerige kakie op ’n  “langarm” polisie = langarm van die gereg
groen raleigh  STYLFIGUUR: Sinestesie
“reënerige kakie”
4 vir presies wees; ’n teen-koue-  kommapunte skei beskrywers
kakiekombers dik om u  BEELDSPRAAK: metafoor
“’n teen-koue-kakiekombers”
5 lyf gespan; wasem wat soos spookasem  BEELDSPRAAK:
uit u mond hang; vergelyking en woordspeling
6 op kantoor besig met die administrasie 
7 van wit mag; en buite brand die blou lig  “wit mag” SA polisiemag
blouer teen  HALFRYM :
b-alliterasie; blou lig dui velige hawe aan voor
1994
8 die totale aanslag van links en  “totale aanslag” uitspraak van oudpres. PW
swartwees; tussen twee tot tien Botha
 “links” liberaal, verlig; in opposisie teen die
destydse regering
 “swartwees” kontrasteer met “wit mag” (7)
9 elf tot sewe vyf tot een en tien tot 
ses.
Strofe 2:
10 wanneer ek aan u werk dink pappa-piet  “u werk” onderskei tussen pa en pa se werk
11 sien ek 
12 ’n hart wat vuiste maak; haat wat  BEELDSPRAAK:
opgroei en ’n personifikasie; suggereer opstand teen
apartheid

2

Document information

Uploaded on
August 24, 2023
Number of pages
5
Written in
2023/2024
Type
SUMMARY

Subjects

R50,00
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
Graad 12 Gedigte
-
19 12 2023
R 450,00 More info

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
carmibadenhorst Eduvos
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
164
Member since
4 year
Number of followers
60
Documents
22
Last sold
3 weeks ago

4,7

20 reviews

5
16
4
2
3
2
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions