Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Briefie aan Madiba gedig

Rating
-
Sold
2
Pages
9
Uploaded on
24-08-2023
Written in
2023/2024

Ontleging van Gr 12 gedig - Briefie aan Madiba

Content preview

Carmi Badenhorst

G807




Briefie aan Madiba
-Sandra O’Kelly




0

,Carmi Badenhorst
Briefie aan Madiba
Tema:
Bewondering vir Nelson Mandela
Boodskap:
Die leser word gedwing om na te dink oor Nelson Mandela se eienskappe en om sy nagedagtenis te
respektee


Stemming Toon
 Weemoedig  Informeel
 Liefdevol  Ernstig
 Nostalgies


Tipografie:
 Ode/lofdig ’n gedig wat Nelson Mandela se lof besing/hulde aan hom bring.
 ’n Lofdig kan ook refreine soos die herhaling van strofe 1 en 7, 4 en 6 bevat. Dit gee aan die
gedig ’n sangerigheid.
 Liriek – die woorde van ’n lied. Die gedig is in 7 kwatryne opgedeel.
 Liriese gedig is gedigte wat gesing kan word en wat op emosies ingestel is
Titel:
 Die titel is openbarend, want dit ontsluit die inhoud van die gedig.
 Die verkleinwoord “briefie” word hier gebruik om die spreker se nietigheid aan te dui in
vergelyking met Nelson Mandela, die formidabele staatspresident.
 Omdat die gedig soos ’n gesprek aan ‘n vriend gerig word, is die informele benaming, Madiba,
gepas. Dit beklemtoon die toegeneentheid en bewondering van die spreker.




1

, Carmi Badenhorst
Ontleding van die gedig:

R Reël Analise
Strofe 1:
 Vier versreëls – kwatryn
 Aanhef en motivering
1 Liewe Madiba, ek skryf die vir jou.  STYLFIGUR:
Anafoor: Herhaling van ’n woord aan die begin
van ’n versreël. “Liewe”
 Die gedig begin soos ’n vriendskaplike brief se
aanhef: Liewe Madiba
 Die aanhef sluit aan by die titel.
 Madiba is ’n erenaam vir die ontslape, voormalige
staatspresident van Suid-Afrika, Nelson Mandela.
 Die eerstepersoonspreker (Ek-spreker) is aan
die woord, die skrywer van die “briefie”.
 “jou” aangesprokene – Nelson Mandela
 “die” verwys na die briefie wat aan Madiba
gerig is.
 STYLFIGUUR:
Ironie: ‘n Mens sou verwag dat die skrywer ’n
formele aanspreekvorm gebruik, maar die
informele aanspreekvorm dui die
toegeneentheid/bewondering vir die
aangesprokene aan
2 Ek weet jy kry briefies soos my  BEELDSPRAAK:
een aan jou Vergelyking: “briefies soos my een aan jou” – die
spreker vergelyk haar brief as een van vele
bewonderaarsbriewe wat Mandela al ontvang
het.
3 Ons het nooit ontmoet nie, maar  “Ons” dui op die spreker en die aangesprokene.
voordat jy groet.  STYLFIGUUR:
Ironie:
Hulle is vreemdelinge vir mekaar. Dit is ironies dat
iemand wat nog nooit die staatspresident
ontmoet het nie ’n vriendskaplike brief aan hom
sal skryf.

1

Document information

Uploaded on
August 24, 2023
Number of pages
9
Written in
2023/2024
Type
SUMMARY
R50,00
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
Graad 12 Gedigte
-
19 12 2023
R 450,00 More info

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
carmibadenhorst Eduvos
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
164
Member since
4 year
Number of followers
60
Documents
22
Last sold
3 weeks ago

4,7

20 reviews

5
16
4
2
3
2
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions