Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary 27 April 1994 Gedig

Rating
5,0
(1)
Sold
2
Pages
6
Uploaded on
24-08-2023
Written in
2023/2024

ontleging van Gr 12 gedig 27 April 1994

Content preview

27 April 1994
-Vincent Oliphant

, 27 April 1994:
Tema:
Alle mense, ongeag ras of kleur, is na die beeld van God geskape en daarom gelykwaardig
Boodskap:
Die eerste demokratiese verkiesing het ‘n groot impak op mense se lewens gehad. Alle Suid-Afrikaners
moet van die verlede vergeet en as ’n verenigde front fokus op die toekoms van die land
Toon: Stemming:
 Blymoedig  Tevredenheid
 Opgewonde  hoop
Tipografie:
 Vrye vers:
o strofe- en versreëllengtes wissel
o ‘n vaste rympatroon ontbreek
o leestekens en hoofletters ontbreek (Genesis)
 Vrye vers beklemtoon dat die spreker “vry” is.
 Gebind deur alliterasie (veral v-alliterasie), assonansie,herhaling asook enjambemente
Titel:
 Die titel is ‘n verwysing na die datum van die eerste demokratiese verkiesing in Suid-Afrika.
 Hierdie gedig handel oor die eerste demokratiese verkiesing in Suid-Afrika wat op 27 April 1994
plaasgevind het en die vryheid wat dit vir baie gebring het. Die spreker beeld sy gevoel as bruin
man uit toe hy vir die eerste keer kon stem.

, R Reël Analise
STROFE 1:
 Enjambement regdeur gedig:
heg gedig; versnel tempo; dui op vryheid. In str. 1 dui aan hoe stembrief deur gleuf glip
en vryheid bring
 Sewe versreëls – septet
1 uiteindelik vou ek die verlede toe  “uiteindelik” impliseer dat die spreker al lank wag
vir hierdie oomblik. (stemreg vir anderskleuriges)
 Met die toevou van die stembrief word die
verlede en Apartheid afgesluit.
 BEELDSPRAAK:
Metafoor
“vou ek die verlede toe” Die verlede word direk
gelyk gestel aan die stembrief
2 knyp sy vlerk tussen duim en  HALFRYM:
vinger vas v-alliterasie: hef die idee van vrede klankmatig uit
(sagte klank)
 BEELDSPRAAK:
metafoor: Die stembrief word direk gelyk gestel
aan ‘n duif wat ‘n simbool van vrede is.
3 tot hy veilig deur ‘n gleuf in die  “Gleuf” = in stembus
geskiedenis glip  HALFRYM
g-alliterasie: beklemtoon ‘n verlede van
wrywing/konflik (growwe klank).
4 en anderkant  “anderkant”
Stembrief neem die spreker na beter toekoms.
Die kort versreël beklemtoon dat onderdruktes
nou aan anderkant van Apartheid staan
5 wonderbaarlik  Alleenplasing: beklemtoon die ongelooflike emosie
van blydskap – om vry van Apartheid te wees
6 vry  alleenplasing: beklemtoon dat vryheid vir spreker
belangrik is./beklemtoon die prestasie bereik.
7 die duif van vrede sy blou vlerke  “duif” is simbolies van vrede. Die woorde “vlerke
sprei sprei” dui aan dat vrede deur die hele land sal
versprei/dat almal nou vry is
 HALFRYM
v-alliterasie: beklemtoon ‘n strewe na vrede en
goedhartigheid onder alle mense
 Blou kleur simboliseer vrede en vryheid
 Paarrym (r 6&7) beklemtoon verstomming oor en
voortduur van vryheid

Document information

Uploaded on
August 24, 2023
Number of pages
6
Written in
2023/2024
Type
SUMMARY
R50,00
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
Graad 12 Gedigte
-
19 12 2023
R 450,00 More info

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
2 year ago

5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
carmibadenhorst Eduvos
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
164
Member since
4 year
Number of followers
60
Documents
22
Last sold
3 weeks ago

4,7

20 reviews

5
16
4
2
3
2
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions