n Paternoster vir Suid-Afrika – Lina Spies
1
, ‘n Paternoster vir Suid-Afrika – Lina Spies
R Reel Analise
Strofe 1 :
Koeplet ( 2 versreels )
die gebedsversoek
afwyk van die onse vader
FOKUSPUNT 1: DIE KINDERS (Versreëls 1 tot 6) - Kinders is die onderwerp van die eerste sin.
1 Here, laat die name geheilig word Apostroof : Wanneer die spreker met iemand praat in
sy/haar afwesigheid.
Aanspreekvorm: “Here, laat die name geheilig word”
Sluit aan by die titel. Die Here word aangespreek en daar
word vir mense van S-A gebid.
“geheilig”: geheilig aan diens van God gewy, sonder
sonde, sonder kwaad
Interteks: “laat geheilig word” -Die kinders se name
moet geheilig word, wat daarop dui dat daar geen
uitsondering gemaak moet word tussen verskillende
rasgroepe nie. Hier vind ons intertekstualiteit omdat die
Onse Vader in die Bybel voorkom.
Verskil van die Onse Vader wat lui: “…laat u naam
geheilig word” in die opsig dat die digteres vra dat God
AL die inwoners van Suid-Afrika, wit, bruin en swart,
se name sal Heilig
2 Aandagstreep - ʼn uitbreiding volg van wie al die kinders
van al die kin ders van die land-
is waarna verwys word en beklemtoon die mense van die
land wat opgenoem word in versreël 3.
“al “: verwys na alle rasse van kleur van die vel en dat
dit irrelevant is
Uit breiding :Na die aandagstreep na versreël 2, volg ‘n
uitbreiding van wie al die kinders is na wie verwys word .
A- Assonansie -: “van al die kinders van die land” -
beklemtoon dat al die kinders van hierdie land ingesluit is
in die gebed
Strofe 2 :
Kwatryn ( 4 Versreels)
terugflits van die spreker op die sorgelose kinderdae
Handebeeld impliseer dat hande te doen het met dade wat verrig word. eers as kinders speel die hande saam;
dan sny die hande versigtig; en dan word dit liefdevolle hande
FOKUSPUNT 1: DIE KINDERS (Versreëls 1 tot 6) - Kinders is die onderwerp van die eerste sin.
3 van hulle Kort sin en tipografiese inkeping : Daar word
terugverwys na die spreker se grootwordjare op ‘n plaas
Die gedig verkry ‘n politieke kleur aangesien die kinders
in 1971 nie gelyk behandel is nie. Ondervindinge op die
skaapplaas word oorgeplaas op ‘n algemene vlak van
menseverhoudinge en saamwerk tussen verskillende
rassegroepe.
“Hulle “: Plaaskinders
Daar word verwys na die feit dat kinders van alle rasse
kleintyd op die plase saamgespeel het.
2