, Selfbeeldvorming + selfmotivering [selfontwikkeling in
die samelewing]
FAKTORE : BEINVLOED
SELFBEELDVORMING
1. MEDIA [→ mediaprogramme + publikasies = ongelukkig
met voorkoms a.g.v vergelyking > leer om vroeg +
→ idee / indruk (beeld) wat jy oor jouself konstant te kritiseer ; puberteit = meer ontsteld a.g.v
vorm gegrond op bepaalde inligting veranderinge]
2. OMGEWING [→ omstandighede / toestande wat ‘n
mens omring > natuurlike omgewing, gemeenskapsmilieu,
= gevorm deur kombinasie van maniere skool & huis > kombinasie van FISIESE , SOSIALE +
waarop jy jouself sien KULTURELE toestande]
3. MAATS + PORTUURGROEP [→ kinders hou
Z Hoeveel waarde jy het op grond van
volwassenes dop > idee wat verwag word; tieners =
die waarde wat ander aan jou heg kyk na vriende + portuurgroep vir menings >
Z Sien jouself op bepaalde manier NEGATIEWE TERUGVOER = negatiewe selfbeeld]
Z Idee van die persoon wat jy graag sal 4. FAMILIE / GESIN [→ konflik in familie / gesin =
kinders onseker ; tieners = bevraagteken waardes +
wil wees [ambisie vir die toekoms]
oortuigings van ouers → positiewe verhoudings by huis
= verander soos jy nuwe verhoudings = positiewe selfbeeld + aanmoedig van prestasie →
isolasie + verwerping = negatiewe selfbeeld]
vorm, nuwe dinge ervaar + prestasies
5. KULTUUR [→ sekuriteit > gevoel van behoort aan ‘n
behaal
groep > beoefen van tradisie = versterk
gesinsverhoudings + dra by tot selfbeeld MAAR!
Kulturele praktyke verskil = isoleer + onwaardig]
SELFMOTIVERING 6. RELIGIE [→ beskouing van die lewe > beinvloed
menings + stel beginsels om volgens te leef +
→ aanmoediging + motivering om iets te identifiseer]
doen deur jou EIE BELANGSTELLINGS en 7. SAMELEWING [→ groep mense met gemeenskaplike
ENTOESIASME (nie deur druk van ander) kenmerke + belangstellings > woon saam MAAR! =
verwagtings oor hoe mense BEHOORT op te tree]
[SELFBEELD = BEINVLOED
SELFMOTIVERING] FAKTORE : BEINVLOED
1. JOUSELF
POSITIEWE SELFBEELD > selfversekerde
verhoudings met ander & motiveer jouself [→ in staat om te beheer hoe gemotiveerd jy
om meer te behaal + ervaring & vermoëns is > verstaan wat jou selfbeeld is = vertroue in
uit te brei jouself]
WENKE : ONTWIKKEL ‘N POSITIEWE 2. LEDE VAN GEMEENSKAP
SELFBEELD
[→ motiveerders = aanmoedig om te
W Waardeer jou liggaam (ontwikkel)
W Ontdek jou individualiteit & uniekheid presteer]
W Dink onafhanklik + neem beheer van 3. ROLMODELLE
gevoelens
W Verantwoordelik vir jou dade [→ inspirer om jouself te motiveer > goeie
W Leer hoe om probleme op te los rolmodelle = suksesvol + inspirer ander om
W In staat om goeie besluite te neem hulself te inspirer]
W Sluit opregte + ondersteunende
verhoudings
W Beplan toekoms na skool
2 © Noted Summaries [Graad 8 Lewensorientering] www.notedsummaries.co.za
, POSITIEWE SELFPRAAT: INDIVIDUALITEIT EN UNIEKHEID +
PERSOONLIKE PRESTASIES
UITBREI VAN PERSOONLIKE POTENSIAAL
→ ken jouself
→ identifiseer talente + sterkpunte
→ dink oor : individualiteit, uniekheid + persoonlike prestasies
BELANGRIK : hou jouself gemotiveerd met POSITIEWE SELFGESPREKKE > sê positiewe
dinge oor jouself + herinner jouself om te glo dat jy suksesvol sal wees
STATEGIEË + VAARDIGHEDE : ONTGIN & BEVORDER PERSOONLIKE POTENSIAAL
→ Identifiseer + stel doelwitte [eindresultaat wat jy wil bereik] & bereik hulle BINNE ‘n
spesifieke tydsperiode
→ KORTTERMYNDOELWITTE > verwesenlik binne ‘n KORT tydsperiode
→ LANGTERMYNDOELWITTE > langer tydsperiode [bv. beroepskeuse]
PERSOONLIKE
INDIVIDUALITEIT UNIEKHEID
PRESTASIES
→ eienskap van ‘n persoon → toestand om enig in sy
wat hom / haar ANDERS as soort te wees
→ suksesse in jou
ander mense maak → baie spesiaal /
persoonlike lewe. Dit kan
ongewoon
enigiets insluit van die bou
W Genetika. Ons genetiese
W Jy kies jou eie modestyl. van 'n huis tot die hardloop
samestelling is een
W Jy luister na die musiek van die Boston Marathon
komponent wat ons W Het 'n nuwe taal geleer
of kies die kuns wat jy
anders maak as almal W Het 'n geleentheid gereël
wil hê.
anders om geld vir liefdadigheid
W Jy volg nie die leier nie.
W Fisiese kenmerke > Elke in te samel
W Jy is nie bang om te
individu is nie fisies W Verwerf 'n nuwe graad
eksperimenteer nie.
dieselfde geskape nie of sertifisering terwyl
W Jy leef jou lewe vir jou
W Persoonlikheid jy voltyds gewerk het
vervulling.
W Houding
W Jy mag dalk nie glo dat
W Perspektief
die lot nie 'n ware ding is
W Gewoontes
nie
W Intellek
W Doelwitte
3 © Noted Summaries [Graad 8 Lewensorientering] www.notedsummaries.co.za