100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Die Hardloper Complete Study guide with 55 questions and answers

Rating
-
Sold
-
Pages
14
Uploaded on
10-07-2023
Written in
2022/2023

Die Hardloper Complete Study guide with 55 questions and answers

Content preview

1



Die hardloper – Ernst van Heerden

Die hardloper

1 Met wilde maar met suiwer hart
2 het hy die woeste wedren fel begin,
3 en elke myl met rappe voet getart,
4 hy sou die vlugste lopers nog oorwin.

5 Sy hart het hoog geklop, sy bloed was heet,
6 die winde het sy haregolf gelig;
7 met snelle draf het hy die baan gemeet,
8 die vreug van spierkrag was op sy gesig.

9 Hy het geloop met stormdrang in sy bloed,
10 sy ademstoot ‘n hete windgejaag,
11 die see se branding in sy strenge moed,
12 toe hoor hy reeds die donker, bitter vraag:

13 Wie is die ongesiene makker in die loop,
14 van wie die voet langs syne en die wind
15 van asem agter hom, van wie die hoop
16 dat nog ‘n bors die dun wit lint mag vind?

17 Dié vreemde spanmaat het hy nie geken,
18 nooit hardloop hy weer sonder pyn of vrees;
19 hy weet al het hy nou die loop gewen,
20 die ander man sal eendag eerste wees.


Graad 12 EAT: Die hardloper

, 2


Agtergrond

Ernst van Heerden was self ‘n sportman en het verskeie sportgedigte geskryf.
• Hy het self aan atletiek, swem en gimnastiek deelgeneem.
• As gevolg van vaskulêreprobleme is sy bene later in sy vyftigerjare
geamputeer.

Tipografie/bou

Daar is 5 strofes.

Elke strofe bestaan uit 4 reëls – kwatryn.

Kruisrym kom in al die strofes voor.

a
b Kruisrym
a
b
• Die funksie van die kruisrym is om te beklemtoon dat ons almal worstel met die
gedagte van doodgaan wat ons pad een of ander tyd kruis.
• Die streng rym kan ook dui op die dissipline wat dit verg om ‘n langafstandatleet
of net ‘n atleet te wees.

Gebruik van leestekens

• In versreëls 6 & 18 kan die kommapunt (;) met EN vervang word.
• Die KOMMAS word gebruik om die rymwoorde te beklemtoon.
• Na die dubbelpunt volg ‘n verduideliking.

Daar is progressie in die gedig.

In die eerste 3 strofes is die atleet vol selfvertroue dat hy gaan wen en dat hy sterk
voel.
• Na die dubbelpunt in versreël 12 verander sy houding en hy besef dat hy nie
altyd so sterk gaan wees nie.
o Die ouderdom/dood is ‘n realiteit.

Titel

Die “Die” voor hardloper verwys na ‘n spesifieke hardloper/atleet.
• Wanneer jy as atleet aan ‘n wedloop deelneem, kompeteer jy teen ander atlete.
• Wanneer ons die titel lees, verwag ons as die leser dat daar ‘n beskrywing gaan
volg van ‘n atleet se oefenprogram of van ‘n wedloop.




Graad 12 EAT: Die hardloper

Document information

Uploaded on
July 10, 2023
Number of pages
14
Written in
2022/2023
Type
Summary

Subjects

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
marinusbossert Teachme2-tutor
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
15
Member since
5 year
Number of followers
12
Documents
11
Last sold
1 year ago

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions