1
Sproeireën – DJ Opperman
Sproeireën
1 My nooi is in ‘n nartjie,
2 my ouma in kaneel,
3 daar’s iemand ... iemand in anys,
4 daar’s ‘n vrou in elke geur!
5 As ek ‘n stukkie nartjieskil
6 tussen my vingers buig of knak,
7 breek uit die klein sproeireën
8 wat geurend om my hand uitsak,
9 die boorde weer van Swartfoloos
10 en met die nartjies om my heen
11 weet ek hoe dat ‘n vrou kan troos.
12 O my nooi is in ‘n nartjie,
13 my ouma in kaneel,
14 daar’s iemand ... iemand in anys,
15 daar’s ‘n vrou in elke geur!
Graad 12 EAT: Sproeireën
, 2
Titel
Sproeireën – vog wat uit die nartjieskil kom.
Dit is ‘n liefdesgedig.
Tema
Die spreker eer die vrou en daar is vir hom ‘n vrou in elke geur.
Boodskap
Vroue speel ‘n positiewe rol.
Stemming/Toon
Romanties/vrolik/spelerig
Tipografie/Struktuur/Bou
Uiterlike bou:
• 3 strofes
• 15 versreëls
o 4 reëls (kwatryn) / 7 reëls / 4 reëls
• Strofe 3 = herhaling van strofe 1 = refrein
o Gee die effek van ‘n liedjie.
Vrye vers
Geen vaste rymskema nie.
Ek-spreker
Ek-spreker is ‘n man want hy praat van sy nooi (meisie).
• nooi = sy geliefde/vriendin
• Funksie = maak die gedig persoonlk.
Sintuiglike waarneming
Hy voel, sien en ruik.
Reuke = Herinneringe (memories)
Die reuksintuig speel ‘n belangrike rol in die gedig.
Graad 12 EAT: Sproeireën
Sproeireën – DJ Opperman
Sproeireën
1 My nooi is in ‘n nartjie,
2 my ouma in kaneel,
3 daar’s iemand ... iemand in anys,
4 daar’s ‘n vrou in elke geur!
5 As ek ‘n stukkie nartjieskil
6 tussen my vingers buig of knak,
7 breek uit die klein sproeireën
8 wat geurend om my hand uitsak,
9 die boorde weer van Swartfoloos
10 en met die nartjies om my heen
11 weet ek hoe dat ‘n vrou kan troos.
12 O my nooi is in ‘n nartjie,
13 my ouma in kaneel,
14 daar’s iemand ... iemand in anys,
15 daar’s ‘n vrou in elke geur!
Graad 12 EAT: Sproeireën
, 2
Titel
Sproeireën – vog wat uit die nartjieskil kom.
Dit is ‘n liefdesgedig.
Tema
Die spreker eer die vrou en daar is vir hom ‘n vrou in elke geur.
Boodskap
Vroue speel ‘n positiewe rol.
Stemming/Toon
Romanties/vrolik/spelerig
Tipografie/Struktuur/Bou
Uiterlike bou:
• 3 strofes
• 15 versreëls
o 4 reëls (kwatryn) / 7 reëls / 4 reëls
• Strofe 3 = herhaling van strofe 1 = refrein
o Gee die effek van ‘n liedjie.
Vrye vers
Geen vaste rymskema nie.
Ek-spreker
Ek-spreker is ‘n man want hy praat van sy nooi (meisie).
• nooi = sy geliefde/vriendin
• Funksie = maak die gedig persoonlk.
Sintuiglike waarneming
Hy voel, sien en ruik.
Reuke = Herinneringe (memories)
Die reuksintuig speel ‘n belangrike rol in die gedig.
Graad 12 EAT: Sproeireën