Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 46 pages
Summary

Summary Afrikaans Posie

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 46 pages

This Document includes 12 different poems that is fully analyzed: * as dit reen in die boesmanland * boggomsbaai blues * ek will * elegie vir 'n vriend * gebuigde poskaarte * genepoel * gestorwe planeet * heil die leser * mercedesrit in die aand * my mamma is bessies * niks is waarna dit lyk nie * opstaankoffie

Content preview

Gedigte
Poёtiese begrippe..................................................................................................................................2
Digvorme en -strukture......................................................................................................................2
Aspekte van ‘n gedig..........................................................................................................................2
Verstegniese aspekte.....................................................................................................................2
Tipe gedigte.......................................................................................................................................2
Soorte strofes....................................................................................................................................3
Stylfigure............................................................................................................................................3
Beeldspraak.......................................................................................................................................5
Gedigte..................................................................................................................................................6




1|Page

,Poёtiese begrippe
Digvorme en -strukture
 Gedigte is gewoonlik in versreëls en strofes geskryf, nie in sinne en paragrawe nie.
 ‘n Gedig hoef nie noodwendig te rym nie.
 'n Digter kan sy eie vorm bepaal, bv. met ‘n vrye vers.
 ‘n Digter gebruik die voorgeskrewe vorm/skema/raamwerk as hy/sy ‘n sonnet skryf.
 ‘n Digter het die vryheid om woorde te gebruik wat afwyk van die aanvaarde taalreëls, ten
einde betekenis oor te dra.
 Daar is verskillende soorte gedigte afhangende van die struktuur wat gebruik word.
 As ons die struktuur van gedigte bestudeer, kyk ons na die lengte van die gedig, rympatrone
en vers- en strofebou.

Aspekte van ‘n gedig
Wanneer jy 'n gedig analiseer moet jy oplet na die volgende aspekte:
 Titel – Vertel dit iets van wat gaan volg? Letterlik/figuurlik?
 Woordgebruik – Watter woorde word gebruik om betekenis oor te dra?
 Die spreker – Wie praat in die gedig? Dit is baie keer nie die digter nie, hy/sy dra ‘n
masker/tree as iemand anders op.
 Die aangesprokene – Met wie praat die spreker?
 Stemming of toon – Die spreker se houding teenoor die onderwerp of die leser?
 Inhoud – Waaroor gaan die gedig?
 Tema – Wat is die hoofgedagte?
 Progressie – Stappe van ontwikkeling binne die gedig.
 Digvorm of Bou - In watter vorm word die inhoud weergegee. Bv. Sonnet, vrye vers, ens.

Verstegniese aspekte
Rymskema
 Paarrym bv. aa bb cc
 Kruisrym bv. abab cdc
 Omarmde / omarmende rym bv. abba cddc
 Gebroke rym bv. abcb defge
 Geen vaste rympatroon bv. abcd efgg addh
 Vrye vers bv. wanneer geen woorde opsigtelik rym nie
 Binnerym bv. wanneer woorde binne ‘n versreël met mekaar rym

Ritme
- Dit is die musiek in poёsie, die beweging, die vloei of die “dans”.
 Dit dra betekenis, stemming en toon van die gedig.
 Hoe die gedig voorgedra word.
 Hoe die gedig voel.

Metrum
Vaste ritmiese patroon, gebaseer op beklemtoonde en onbeklemtoonde lettergrepe



Tipe gedigte
 Verhalende gedigte

2|Page

,  Epiese gedig
 Ballade
 Dramatiese monoloog
 Liriese gedigte
 Elegie
 Ode
 Sonnet
o Italiaanse
o Engelse
 Vrye vers
 Haikoe
 Limiriek

Soorte strofes
 koeplet: twee opeenvolgende versreёls wat rym
 tersiene: ‘n strofe met drie versreёls
 kwatryn: ‘n strofe met vier versreёls
 kwintet: ‘n strofe met vyf versreёls
 sestet: ‘n strofe met ses versreёls
 oktaaf: ‘n strofe met agt versreёls

Stylfigure
Alliterasie
- herhaling van dieselfde medeklinker / konsonante
- funksie
o lang klanke vertraag die tempo van die gedig en skep hartseer stemming.
o Kort klanke versnel die tempo en skep opgewonde / angstlge stemming
- Staan ook bekend as halfrym / binnerym

Assonansie
- Wanneer die vokale van twee of meer woorde herhaal word
- Funksie
o Blind woorde en gedagtes
o Vir klanknabootsing
- Staan ook bekend as halfrym / binnerym

Herhaling / repetisie
- Ons herhaal klanke, woorde sinne, versreёls en strofes
- Dit versterk die indruk of
- Beklemtoon ‘n idee




Enjambement
- Die sin eindig nie met die laaste woorde van die reёl nie, maar loop oor in die volgende reёls
- Enjambemente lei die aandag van die rym weg.
- Dit kan die tempo van die gedig versnel / vinniger maak of vertraag / stadig mak

3|Page

, Ellips
- Die digter laat woorde weg om die leser se aandag op iets te focus of om die sin meer
dramaties te maak

Inversie
- Afwyking van die gewone woordorde om klem op sekere woorde of sinsdele te laat val om
rymorde te behou

Antitese (teenstelling)
- Twee teenoorgestelde sake word langs mekaar geplaas om by wyse van kontras die
uitwerking op die leser te versterk.
- Bv in die lente van ons liefde, in die lanfer van ons rou

Eufemise
- Dit is ‘n aangename manier om na iets onaangenaam te verwys.
- Bv. “spekskiet” teenoor “lieg”

Sinekdogee
- Die deel van die geheel word genome
- Bv ek het nie droё draad aan my lyf nie

Polisindeton
- Tipe herhaling waar dieselfde voegwoord in 'n reël of paar reëls herhaal word. Dit het
gewoonlik 'n beklemtoningsfunksie.

Asindeton
- Woorde word met mekaar gekoppel deur die weglating van die verwagte voegwoord.

Metonimia
- Een woord word vervang met 'n ander woord op grond van die verband wat tussen albei
woorde bestaan bv. die ketel kook = die water in die ketel wat kook.

Satire
- Die digter spreek kritiek uit oor 'n persoon of situasie.
- Die doel hiermee is om oneerlikheid of dwaasheid of foute te openbaar.
- Dikwels oorgedra deur middel van ironie en sarkasme

Ironie
- ‘n Situasie wat die teenoorgestelde is van dit wat ons verwag.
- “Stilbly is ook ‘n antwoord.”




Sarkasme
- Die digter/ skrywer sê iets op 'n humoristiese manier, maar dit is skerp en dikwels die
waarheid.
- Die digter wil hê ons moet daaroor dink en iets daaraan doen.

4|Page

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
June 20, 2023
Number of pages
46
Written in
2022/2023
Type
Summary
R100,00
Purchased by 17 students

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
PatoVoador
4,3
(6)
Sold
45
Followers
23
Items
48
Last sold
4 weeks ago

Reviews from verified buyers

1 year ago

Good content, but it is very cluttered, the pages overlap.

Hi, hope you are well. I went to have a look. Due to Stuvia adding their branding to the document it messes up with my page breaks that I have set it. I will take it up with them to find a solution otherwise I will have to manually fix the document. I hope you can re-download the document then and base the review on the content afterwards :)

There is also spelling mistakes. In a language document?



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions