, RAAMSTRUKTURE
→ oop struktuur wat uit verskeie gedeeltes (dele) bestaan [ook “KAPPE”]
DAKKAPPE:
→ RAAMSTRUKTURE WAT DIE DAKKE VAN HUISE STUT
KRAGTE WAT
[hout / staal]
INWERK:
ONTWERPE:
>druk op ‘n deel deur dit
SAAM TE PERS
[DRUKKING = STUT]
>”trekkrag” > strek
DELE VAN ‘N DAKKAP:
[SPANNING = BINT]
druk of draai onder
spanning
DAKBALKE Stewige dele waarop die dak aan die kap
vasgeheg word
HOOFSTAANDER Stut die boonste deel van die dakbalke
(HOOFSTYL) Hangstyl > gebruik op dakkappe van geboue
met lang spandwydtes om balke te
ondersteun
TREKBALKE 1. Dikwels gebruik om die onderste dele van
die dakbalke vas te maak aan die dakbalke
>kragte van
aan die ander kant sodat die dak nie intuimel
teenoorgestelde kante
nie
2. Dit stut ook die hoof- en hangstyle
>sny ‘n deel
MUURPLATE langs die boonste kant van die mure geplaas
waarop trekbalke rus
2 © Noted Summaries 2023 [Graad 8 Tegnologie] www.notedsummaries.co.za
, STRUKTURE OOR ‘N AFSTAND
STRUKTURELE MISLUKKING:
→ wanneer strukture faal, ineenstort
Versterking van stRUKTURE: of breek a.g.v swak ontwerp,swak
materiaal of lasse
→ PILARE / KOLOMME
STERK, STEWIG, STABIEL = VEILIGE
> VERTIKALE struktuurkomponente (ondersteun balke, S K [ x S’ ]
gewig versprei na balke) Strukture misluk a.g.v:
→ BALKE [LATEIE] Z Gebrek aan sterkte/stewigheid
Z Verkeerde basisgrootte
> ‘n sterk HORISONTALE strukturele onderdeel wat
Z Buiging
gebruik word om gewig te dra;gewoontlik oor ‘n afstand
Z Omtuimeling (geen stewigheid,
[lateie = hout / beton > bokant deure & vensters]
posisie van swaartepunt)
[I-BALKE > I-DWARSPROFIEL > sterkte en stewigheid & Z Ouderdom
gebruik minste hoeveelheid staal wat nodig is per
Eksterne faktore:
sterkte nodig]
Z Weertoestande
→ VRYDRAENDE BALK (KANTELBALK)
Z Aardbewings
> struktuurkomponent wat soos ‘n arm uitsteek vanaf Z Roes (korrosie)
die hoofstruktuur, en word net aan die eenkant Z Veroudering van materiaal
ondersteun Z Hoë temperatuur (sonbrand)
→ STEUNMURE/STUTMURE VOORKOMING VAN MISLUKKING?
> argitektoniese struktuur muur wat teen ‘n ander muur Z Goeie ontwerp
gebou word om dit te versterk Z Sterk & duursaam materiaal
Z Gepasde basisgrootte
→ BOË
(stabiliteit)
> halfronde struktuur wat ‘n afstand oorspan en ‘n Z Versterkings (triangulering)
struktuur wat daarop rus ondersteun Drie faktore wat veroorsaak dat 'n
struktuur kantel
→ STUTTE
Z Dit is te swaar aan die bokant
> ‘n balk wat gebruik word om ‘n struktuur te
Z Dit het 'n smal basis en breë bokant
ondersteun of te versterk Z Dit is smal en hoog
→ ANKERS
KANTELBALKE:
> sterk kabels wat gebruik word om maste of brue te
→ EENVOUDIGE KANTELBALKE
ondersteun
>is net aan die EEN KANT gestut
→ ANKERKABEL /ANKERTOU
[benodig ingeboude stutstruktuur]
> ‘n tou of kabel om ‘n voorwerp te stabiliseer wat
Z .
opgehys of laat sak word, of om enige iets vas te
maak wat van posisie kan verander
→ BINTE → KABELANKER-KANTELBALKE
> strukturele komponente wat spanning kan weerstaan >kabels = versterk & stabiliseer
3 © Noted Summaries 2023 [Graad 8 Tegnologie] www.notedsummaries.co.za