100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

AFK2602- Assessment 6- Questions and answers

Rating
-
Sold
-
Pages
8
Grade
A
Uploaded on
28-05-2023
Written in
2022/2023

Questions and answers for the assessment. I hope this help you and good luck with your studies.










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
May 28, 2023
File latest updated on
May 28, 2023
Number of pages
8
Written in
2022/2023
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Content preview

AFK2602
NR VRAAG ANTWOORD PUNTE
1 Luister na die (10)
klankgreep gemerk
AFK2602-WO6-
S1-2023.
Transkribeer wat jy
hoor deur middel



ASSESSMENT 6
van die IFA.


2 Lys die  Bure (3)
naamwoorde in die  Kat
oudioteks.
 Erf

3 Watter een van Bure (1)
hierdie
naamwoorde is ʼn
afleiding?
4 Teken ʼn (3)
morfologiese
boomdiagram
waarin die
struktuur van die
afleiding duidelik
uitgebeeld word.




5 Uit hoeveel sillabes Die afleiding bestaan uit twee sillabes. (1)
bestaan hierdie
afleiding?
6 Teken ʼn (4)
boomdiagram(me)
waarin jy die
sillabestruktuur van
die betrokke
sillabe(s) aandui.




7 Is die eerste Dit is n foneem want foneme is woorde of betekenisonderskeidenheid, dus elke (3)
spraakklank van keer as dit met n ander klank verwang word, verander die woord se betekenis
hierdie afleiding ʼn
byvoorbeeld: [bure/mure]. Dit is net die een klank wat verander, maar dit het n
foon of foneem?
Hoekom sê jy so? ander woord met n ander betekenis tot gevolg.
8 Wat is ‘vrye Vrye variasie is wanneer ons woorde op alternatiewe wyse uitspreek sonder om (3)

, variasie’? die betekenis aan te tas. n Voorbeeld is die woord kat. Wanneer n spreker
Verduidelik kortliks verskillende uitsprake van die woord. Kat veroorsaak deur onder andere die
en verwys na ʼn
finale /t/ te ontplof of nie te ontplof nie, word die verskillende realisasies van die
voorbeeld in die
oudioteks. fone in vrye variasie gesê.
9 Watter sinsoort is n Stelsin. n Bewering word gemaak dat die bure se kat vinnig oor die erf (2)
in die oudioteks gehardloop het. Die bewering van die stelsin verwys na die manier; die toedrag
teenwoordig?
van sake.
Hoekom sê jy so?
10 Wat is die Die bure se kat. (1)
onderwerp van die
sin in die
oudioteks?
11 Teken ʼn stukbeeld (4)
van hierdie
onderwerp.




12 Die werkwoordstuk  Adjunk: vinning (2)
van hierdie sin  Komplement: oor die erf
bevat sowel ʼn
adjunk as ʼn
komplement. Haal
beide uit die
oudioteks aan.
13 Die bywoord in die  Bywoord: vinnig oor die erf (2)
oudioteks kan as  Antonieme: stadig
deel van ʼn
teëstelling gebruik
word. Wat sou ʼn
tipiese
teenoorgestelde
van die bywoord
wees? Wat noem
ons hierdie soort
teëstelling?
14 Watter soort Die bure se kat- saam met se as aanduiding van besitting (genitief). Die (2)
beskrywingsfunksie naamwoordstuk het n denotatiewe betekenis met ander woorde die feitlike
het die
betekenis van die woorde soos wat ons dit in n woordeboek sal kry.
naamwoordstuk in
die betrokke sin?
Verwysing,
denotasie of
konnotasie?
Waarom sê jy so?
15 Neem nou die Bure – biere (1)
eerste naamwoord
in die betrokke sin. Die ander homofoon is biere wat n mens drink, n drankie.

Page 1 of 8
R65,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
ankenell

Get to know the seller

Seller avatar
ankenell University of South Africa (Unisa)
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
0
Member since
3 year
Number of followers
0
Documents
0
Last sold
-

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions