Afrikaans FAL Matric Set Book
Kontekstuele Eksamen Oefen Vrae en Antwoorde vir Hoofstuk 1-20
Afrikaans FAL Graad 12
Compiled by Dominique Strydom Copyright 2023
, TEKS A
‘n Onbekende geluid maak hom wakker. Of dalk is dit net iets in ‘n droom wat sê: “Staan op. Jy
moet hom keer!”
Dit is waar die vrees begin.
Af, af met die donker gang stap hy nou. Sy keel trek toe. Die vuishoue van sy hartklop hamer al
vinniger. Hy het lus om terug te draai, weg te hardloop van daardie vertrek aan die end van die
gang. Dit is waar die lig brand. Dit is waar sy oë vannaand sal oopgaan.
1. Wie is die spreker in die proloog? (1)
2. Na watter kamer stap die spreker in sy huis? (1)
3. Wie is in die kamer aan die end van die gang? (1)
4. Wat sien die spreker in daardie kamer? (1)
5. Hoekom verander die spreker sy naam? Gee een rede. (1)
Compiled by Dominique Strydom Copyright 2023