****
ACCS 121
****
THE ULTIMATE EXAM PACK
WITH EXAM QUESTIONS,
TESTS AND MEMO’S
****
Page 1|1
, PC-ACCS111.1
Requirements for this paper/Benodighede vir hierdie vraestel: Resources/Hulpmiddels:
Answer Scripts/ Multi-choice cards (A4)/
Antwoordskrifte: Multikeusekaarte (A4)
Attendance Slips (Fill-in Paper)/ Graph Paper/
Presensiestrokies (Invulvraestel): GrafiekPapier
Scrap Paper/ Calculators/
Rofwerkpapier Sakrekenaars
Multi-choice cards (A5)/ Laptop (Power not provided)/
Multikeusekaarte (A5) Skootrekenaar (Krag word nie voorsien nie)
Type of Assessment/ Duration/
Tipe Assessering: Tydsduur:
Paper Number/ Maximum Marks/
Vraestel Nommer: Maksimum Punte:
Module Code/ Module Description/
Modulekode: Module Beskrywing:
Examiner(s)/ Date/
Eksaminator(e): Datum:
Time/
Tyd:
Internal/Interne
Moderator(s): Qualification/
Kwalifikasie:
External Moderator(s)/
Eksterne Moderator(s):
Submission of answer scripts/Inhandiging van antwoordskrifte:
,Instruksies
1. Studente mag nie selfone in die eksamenlokaal hanteer nie en selfoontoebehore wat insluit
maar nie tot oorfone beperk is nie, is nie toelaatbaar nie.
2. Studente moet hul drasakke voor in die lokaal neersit.
3. Studente stel hulle aan dissiplinêre optrede bloot indien hulle:
a. enige boeke of notas by hulle sou hê (behalwe by oopboekeksamens);
b. ʼn ander student probeer help of probeer om hulp te kry.
4. Geen student word toegelaat om die eksamenlokaal te verlaat binne die eerste halfuur van ʼn
eksamensessie nie.
5. Geen verversings word in ʼn eksamenlokaal toegelaat nie.
6. Geen bladsye mag uit die antwoordskrif verwyder word nie.
7. Voordat studente die eksamenlokaal verlaat, moet die antwoordskrifte aan die toesighouers
oorhandig word.
8. Die presensiestrokie wat ook as onderneming geld, moet voltooi word.
9. Slim-horlosies / slimfoon-horlosies word NIE toegelaat nie.
10. Notas mag gemaak word op die vraestel.
11. Studente moet slegs met swart of blou penne skryf. Studente word nie toegelaat om in
potlood of ʼn uitveëbare pen te skryf nie.
12. Alle vrae moet beantwoord word.
13. Die aantal punte getoon teenoor die vereiste(s) vir elke vraag gee 'n aanduiding van die lengte
en detail wat van u antwoord verwag word.
14. Begin elke vraag op ʼn nuwe bladsy
ACCS111: Paper No./Vraestel Nr. 1 | Exam 1st opp/Eksamen 1e gel | /Full-time/Voltyds/ 1/8
, VRAAG 1 (32 PUNTE; 58 MINUTE)
Korrapto Handelaars is gestig deur Mnr. Harde Kontant op 1 Januarie 2016. Die kern bedryf van die
besigheid is om gespesialiseerde biometriese bruin koeverte wat geld kan bevat te verskaf wat slegs
deur die ontvanger se duimafdruk oopgemaak kan word. Die besigheid gebruik die periodieke
voorraadstelsel. Hulle finansiële jaar eindig op die laaste dag van Februarie elke jaar.
Die volgende is ʼn lys van korrekte saldo’s volgens die Algemene Grootboek op 1 Februarie 2019:
DT KT
R R
Kapitaal 510 000
Onttrekkings 195 000
Motorvoertuig teen kosprys 450 000
Opgelope depresiasie: Motorvoertuig - openingsaldo 124 875
Bank 216 200
Verkope 952 475
Debiteurekontrole 94 250
Krediteurekontrole 430 600
Koste van verkope 360 550
Voorraad - openingsaldo 400 000
Aankope 117 900
Huuruitgawe 89 750
Skryfbehoeftes 12 000
Telefoon 20 000
Herstelwerk en onderhoud 7 000
Lone 55 300
2 017 950 2 017 950
ACCS111: Paper No./Vraestel Nr. 1 | Exam 1st opp/Eksamen 1e gel | /Full-time/Voltyds/ 2/8