100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Geografie Opsommings Graad 9 Kw. 1 CAPS

Rating
-
Sold
-
Pages
8
Uploaded on
04-04-2023
Written in
2020/2021

Hierdie opsommings bevat - Kontoerlyne - Ortofotokaarte - 1:50 000 Topografiese kaarte - Inligting van kaarte en foto's - Sleutelwoorde

Institution
9th Grade









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Kwaartaal 1
Uploaded on
April 4, 2023
Number of pages
8
Written in
2020/2021
Type
Summary

Content preview

Kontoerlyne
Konsep van kontoerlyne
‘n Kontoerlyn verbind punte wat dieselfde hoogte bo seevlak is.

Kontoerlyne is ‘n akkurate manier om relief op kaarte aan te dui want dit wys die vorm, grootte en
steilte van landskappe.

Kontoerlyne dui die vorm sowel as die hoogte van landskapkenmerke aan.

Getalle word langs kontoerlyne geskryf om hul hoogte bokant seespieel aan te dui.



Steil en geleidelike hellings
Landskapkenmerke het verskillende soorte hellings.

Hoe nader die kontoerlyne van mekaar as, hoe steiler is die heuwel.

Hoe verder die kontoerlyne van mekaar, hoe geleideliker.

Kranse het ‘n baie steil helling; ‘n lae heuwel het gewoonlik sagte hellings.

Ons kan kontoerlyne gebruik om te sien hoe steil ‘n helling is.

‘n Ander woord vir helling is gradient.

Die gradient kan gemeet word en kan gebruik word om te vergelyk hoe hoog jy klim in vergelyking met
hoe ver jy gaan.

Riviervalleie en uitlopers
Vallei:

- die kontoerlyne vorm V-agtige patrone
- die V se punt wys opwaarts na die grootste kontoer getal

Uitloper:

- die kontoervorm is nou meer U-agtig
- die punt van die U wys nou afdraend na die laagste getal



Ortofotokaarte
Vertikale lugfoto’s
Vertikale lugfoto’s is ‘n rekord van alles wat op die grond gebeur het toe die foto geneem is en wat die
landskap tot in die fynste besonderhede toon.

Dit word uit ‘n vliegtuig geneem.

, Net soos ‘n gewone foto met ‘n kamera is die lugfoto ‘n baie goeie voorstelling van die werklikheid.

Daar is geen skaal op die foto nie.

Omdat slegs die middelpunt van elke foto volgens skaal is, kan individuele lugfoto’s nie gebruik word om
kaarte mee te maak nie.

Die skaal word van die middelpunt van elke foto tot op die kante gerek.

Wanneer vertikale lugfoto’s gebruik word om kaarte mee te maak word duisende oorvleuelende foto’s
een na die ander geneem.

Gesofisikeerde rekenaartegnologie word gebruik om net die middelpunt van elke foto te neem en dit te
koppel aan die middelpunte van omliggende foto’s om ‘n beeld te skep wat die korrekte skaal in alle
rigtings het.

Hierdie proses word rektifisering genoem en die uitkoms daarvan is ‘n ortofoto wat volgens skaal is
waarop ‘n kartograaf kontoerlyne, plekname en ander kenmerke sal teken om ‘n ortofotokaart te maak.



Ortofotobeelde gemaak vanaf lugfoto’s
Lugfoto’s is die basis van ‘n spesiale tipe kaart wat ‘n ortofotokaart genoem word.

Die volgende details word op ‘n ortofotokaart gevind:

• die skaal is 1:10 000; dit beteken dat 10cm op die kaart 1km op die grond in detail aandui.
• Die name van sommige riviere, voorstede en paaie word aangedui.
• Die posisie van poskantore en polisiestasies word aangedui.
• Bykomende lyne dui spoorlyne, snelwee en kragdrade duidelik aan.
• Kontoerlyne dui hoogte aan.



Hoe hoogte op ‘n ortofotokaart aangedui word
Ortofotokaarte toon hoogte op drie maniere aan.

1. Kontoerlyne:
- Wanneer kontoerlyne naby mekaar le, is die helling skerp
- Kontoerlyne wat wyd uitmekaar le, dui geleidelike hellings aan
- Waar op die oppervlak plat is, sal die kontoerlyne baie ver uitmekaar le
- Op ‘n ortofotokaart is die kontoerlyne 5 meter uitmekaar
- Op 20 m-intervalle is die kontoerlyne dikker
2. Punthoogtes: dit is punte op ‘n kaart wat die hoogte van spesifieke plekke in meters aandui.
Hulle word aangetoon deur ‘n punt en ‘n nommer.
3. Driehoeksbaken: deur klein driehoekies voorgestel.
4. Plekhoogtes

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
LeerNou
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
80
Member since
5 year
Number of followers
57
Documents
35
Last sold
1 month ago
LeerNou!

Graad 8 opsommings

3,9

8 reviews

5
3
4
1
3
4
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions