100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Tegnologie Graad 9

Rating
-
Sold
-
Pages
17
Uploaded on
20-03-2023
Written in
2021/2022

termistor, transistor, skakelaars, sensors, stroombane, selle in parallel, weerstand kleurkodes, toleransie en totale weerstand

Institution
9th Grade










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Uploaded on
March 20, 2023
Number of pages
17
Written in
2021/2022
Type
Summary

Content preview

Die termistor -
‘n temperatuur sensor.
'n Verkorte weergawe van 'n
Ohm se wet is 'n vergelyking wat die verhouding tussen
termiese sensitiewe weerstand. '
Termistors is laekoste sensors. stroomsterkte, spanning en weerstand (sien ook: resistor) in 'n
Termistore is beperk tot 'n klein elektriese stelsel weergee. Dit is geformuleer deur Georg Simon
operasionele temperatuur bereik Ohm.
toepassings as gevolg van hul
nie-lineêre reaksie op temperatuur. Ohm se Wet stel dat: soos die stroombaanspanning verhoog, sal die
stroom ook verhoog indien die weerstand konstant bly.

Transistor -
● Halfgeleiermateriaal kan Ohm se wet sê dat die stroom deur 'n weerstand direk eweredig
die geleidingsvermoe is aan die spanning wat oor 'n weerstand gekoppel word.
beheer word deur
Die vergelyking is soos volg:
verskillende metodes.
● Selfde materiaal as lig Waar
uitstralende diodes (LED)
● I = stroomsterkte;
● Lig en klein
● R = weerstand; en
● Gebruik vir elektroniese
kringe ● V = spanningsverskil.
● Solied,gebruik min stroom,
spanning en min krag.

, 'n Diode is 'n elektriese komponent wat die
Skakelaars rigting van die beweging van elektriese
’n Skakelaar beheer die elektriese stroom deur die lading beperk. 'n Diode laat die vloei van
stroombaan oop of toe te maak. Daar is verskeie tipes stroom toe in een rigting deur die
skakelaars wat die stroombaan op verskillende maniere komponent maar nie in die teenoorgestelde
kan beheer. In hierdie les gaan jy van skakelaars leer rigting nie. Elektriese stroombane wat
wat die gebruiker met die hand kan aan en af skakel. nodig het dat stroom net in een rigting vloei
Drukknoppieskakelaar maak gebruik van diodes.

Drukknoppieskakelaars word dikwels
gebruik in deurklokkie stroombane.
Moderne diodes is gebaseer op
die halfgeleier pn-voegvlak.

Termiesediodes is vakuumbuis
toestelle, wat bestaan uit 'n aantal
elektrodes omhul in 'n glas
vakuumbuis.

, Sensors :
● Tipes : soos hitte, lig en bewegings sensors
● maak seker dat die elektriese stelsels reg werk.
● klein komponente in 'n elektriese stelsel.
● gebruik hulle baie minder energie .
● elektroniese komponente.
● kan nie 'n elektriese stelsel op hulle eie beheer nie


Kapasitors is komponente wat
gebruik word om elektriese
lading te stoor en word gebruik
in tydstroombane.
R133,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
andrieneethling

Get to know the seller

Seller avatar
andrieneethling ThinkFarm
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
3
Member since
2 year
Number of followers
3
Documents
25
Last sold
1 year ago

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions