Afk2603
ASSIGNMENT 1
Multiple questions.
1.Watter klankverskynsel vind plaas wanneer “ongeluk” uitgespreek word as “omgeluk”?
A.Algehele assimilasie
B.Gedeeltelike assimilasie
C.Apokopie
2.Watter tipe klank word gevorm wanneer die lugstroom vrylik deur die mondholte vloei?
A.Konsonante
B.Stemlose klinkers
C.Vokale
3.Watter van die volgende moontlikhede bevat drie plekke van artikulasie?
A.Alveolêre rand, tande, secum
B.Alveolêre rand, glabella, velum
C.Alveolêre rand, tande, tongblad
4.Voltooi die sin: “Ai”, “ooi” en “oei” is almal voorbeelde van …
A.Konsonante.
B.Vokale.
C.Diftonge.
5. Watter klankverskynsel vind plaas wanneer ’n geronde vokaal reg uitgespreek word?
A.Ronding
B.Metatesis
C.Oorronding
6.Voltooi die sin: woorde soos “mens”, “gans” en “dons” is almal voorbeelde van…
C.Nasalering.
7.Watter opsie bevat slegs vokale?
B.“a”, “eu” en “ie”