AFK2602: Semester 1, 2023
Werkopdrag 01
1. Wat is ʼn segment?
Dit is die kleinste spraakklank wat ons kan onderskei.
Dit is die klanke van ʼn taal.
Dit is betekenisdraende klanke.
2. Wat is die verskil tussen ʼn foon en ʼn suprasegment?
ʼn Foon is ʼn spesifieke spraakklank en ʼn suprasegment is die spraakkenmerk wat op ʼn foon
toegepas word, soos klem en aksent.
ʼn Foon is ʼn onderskeibare spraakklank en ʼn suprasegment is die diakritiese teken bo elke
foon. ʼn Foon is die kleinste verteenwoordiging van ʼn spraakklank en ʼn suprasegment is die
onbeklemtoonde weergawe daarvan.
3. Waarom gebruik ons die internasionale fonetiekalfabet (IFA/IPA) om gesproke teks mee te
transkribeer?
Die IFA stel ons in staat om die transkripsie van spraakklanke te standaardiseer.
Die IFA maak standaardortografie oorbodig.
Die IFA help ons om spraakklanke ortografies voor te stel.
4. Hoe word labiodentale konsonante gevorm?
Die spreker druk sy boonste lip teen sy onderste tande vas.
Die spreker druk sy onderste lip teen sy boonste tande vas.
Die spreker druk sy twee lippe teen mekaar.
5. Luister na die klankgreep gemerk AFK2602-S1-2023-Klankgreep. Watter een van die volgende
transkripsies is die beste?
[ǝ xǝlǝkǝxǝ lewǝ]
[ǝ xǝlǝkǝxǝ levǝ]
[ǝ çǝlǝkǝxǝ levǝ]
6. Die klankgreep bevat 13 segmente. Maar hoeveel fone kan ons onderskei?
Daar is 2 fone.
Daar is 6 fone.
Daar is 13 fone.
7. Hoe dikwels kom die sjwa in die klankgreep voor?
twee keer
Vier keer
Ses keer
8. Die klankgreep bevat twee frikatiewe. Watter?
[x] en [k]
[x] en [v]
[x] en [l]
, 9. Die klankgreep bevat geen voorvokale nie, behalwe:
[e]
[e:]
[ǝ]
10. Watter foniese proses in die klankgreep is die opsigtelikste?
Ontronding
Vokaalverlaging
vokaalreduksie