Lo eksamen opsomming:
1. Doelwitstellingsvaardighede:
Keuses oor hoe jy jou lewe lei en waaraan jy waarde heg, is belangrik.
Ons kan dikwels ons maak hierdie “persoonlike lewenstylkeuses” op ons eie
Tog kan mense en dit wat om jou gebeur jou keuses beinvloed
Soms gebeur dit selfs sonder dat jy dit agterkom
Dit kan selfs daartoe lei dat jy verskillende doelwitte vir jouself stel
Hierdie moointlike invloed sluit in: media, maats en potuurgroep, gesin, kultuur,
geloof en gemeenskap.
a) media:
TV
Internet
Koerante en tydskrifte
b) Maats en portuurgroep:
Vriende
Portuurgroep
Res van skool
c) Gesin, kultuur, geloof, gemeenskap:
Gesin
Kultuur
Geloof
gemeenskap
RELAX:
R= Recognise - herken
E= Educate - opvoed en evalueer
L= Learn and listen - leer en luister
A= Act - tree op
X= X-factor - onbekende faktore
herken :
herken die probleem
identifiseer jou keuses
identifiseer die nagevolge
opvoed en evalueer
probeer inlig wees oor al jou keuses
wees realisties oor jou geleentheid en beperkings
leer en luister
2
, dit is belangrik om na ander mense se raad te luister en om uit vroeere ervarings te leer,
omdat dit kan verhinder dat jy dieselfde foute herhaal
tree op
wanneer jy n besluit neem, doen dit verantwoordelik, realisties en sonder om jouself of
ander te benadeel
onbekende faktore
verwag die onverwagte
moet nie paniekerig raak as jou besluite nie uitwerk soos jy gehoop het n ie
kalmeer, bekyk die situasie en oorwees jou keuses
SEKSUELE GEDRAG EN GESONDHEID:
WATTER FAKTORE LEI DAARTOE DAT N MENS ONGESONDE SEKSUELE GEDRAG TOON?:
Gevoelens
Aangetrokkenheid tot n persoon
WAARDES EN NORMES
Jou keuses aangaande seksuele gedrag beinvloed jou gesondheid en welstand/
2
, WAT IS ONGESONDE SEKSUELE GEDRAG?
Om op n jong ouderdom seks te he
Nie voorbehoeding te gebruik nie
Om seks met meer as 1 persoon te he
GESONDSTE OM TE BESLUIT OM NIE SEKS TE HE NIE = ONTHOUDING.
WATTER RISIKO FAKTORE IS DAAR WAT JOU KAN OORTUIG OM SWAK KUESES TE MAAK?
Jouself oortuig dat niks sleg gaan gebeur nie
MIV
Behoefte om aanvaar te raak
Lae selfbeeld
Verhoudings met ouer mans
Alkhol en dwelms
REDES:
Jouself oortuig dat niks sleg gaan gebeur nie
MIV
Tienerswangerskap
Tienervaderskap
Skuld aan verkragte
Behoefte om aanvaar te word:
Seuns – I’m te man
Meisies – mooi, om aanvaar te raak
Lae selfbeeld:
Nie in staat om “nee” te se nie
Verhoudings met ouer mans/ vroue:
Versorger / geskenke
Alkhol en dwelms:
Blootstelling
Minder selfbeheersering
Verkragting
ONGEWENSDE GEVOLGE VAN ONGESONDE SEKSUELE GEDRAG:
Tienerswangerskap/ tienervaarderskap
Seksuele oordraagbare infeksies (SOI)
Vigs en Hiv