100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Kwartaal 3 Afrikaans Huistaal

Rating
-
Sold
-
Pages
36
Uploaded on
24-02-2023
Written in
2022/2023

Short, detailed, and easy to understand












Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Kwartaal 3
Uploaded on
February 24, 2023
Number of pages
36
Written in
2022/2023
Type
Summary

Subjects

Content preview

AFRIKAANS
KWARTAAL 3

GESPOOK
Spoke loop nou
midmiddae in malls
klieng-klak op mekaar se hakke
van Clicks na Woolworths na
Sportman’s Warehouse na
Mugg & Bean
has-beens met donkerbrille
teen buisbestraling
en jy hoor van hulle
as selfone sinjaal
en kasregister kerm

Want nog ‘n spesie
is besteel
van tyd
van wyse
van plek

Neon het die nag geslaan
TV die drome
7/24 is die deure oop
om te koop
geselskap en geluk

Nou loop die spoke


1

,maar midmiddae
in malls

Sien jy hulle ook?

WOORDESKAT
Blieng - Blink klere of bykomstigehede

Buisbestraling - Te veel blootstelling aan buisligte

Has – Beens - Uitgediende, afgeleefdes, “verskiete sterre”

Kliek – klak - Geluide van skoene in winkelsentrums

Klieng - Geluid van geld; hier koop

Malls - Winkelsentrums

Midmiddae - In die middle van middae

Neon - Neonligte, neongas in buise vir beligting of advertensieborde
Sinjaal - Sinjaaleer is die werkwoord. Hier beteken dit ; teken, sein (gee) om iets te
doen of na te laat

Spesies - Verwante plante of diere direk onder die geslag of genus; soort

7/24 - Sewed ae van die week, vie ren twintig uur per dag; d.w.s elke dag die
heeldag, voortdurend




2

, OPSOMMING
Die spoke loop deesdae helder oordag, in die middae in die winkelsnetrums rond. Die nagte is nie
Meer donker soos vroer nie, mense droom nie meer nie, want hulle kyk net TV, neonligte skyn die
Heeltyd en die winkels is snags oop. Sien jy ook die spoke in die winkelsentrum?


VRAE EN ANTWOORDE
1.1 Hoe lyk die “spoke” in die malls?
» Hulle dra hakskoene en donkerbrille. Hulle lyk bietjie afgeleef, uitgedien (“has-beens”)

1.2 Wat doen die “spoke”? Noem 6 verskillende dinge
» Hulle loop smiddae in die “malls”
» Hulle koop blink modeartikels
» Hulle besoek Clicks, Woolworths en Sportman’s Warehouse vir alles wat hulle
benodig
» Hulle eet en drink koffie by Mugg & Bean
» Hulle selfone lui en ontvang boodskappe
» Hulle laat kasregisters aanhoudend werk

1.3 Watter beskrywings in strofe 1 suggereer kunsmatigheid of oppervlakkigheid?
» “klieng hul blieng”
» “has-beens met donkerbrille”
» “teen buisbestraling”
» “selfone sinjaal”
» “kasregister kerm”

2.1 Waarvan, dink jy is die mense in strofe 2”besteel”? Beskruf in jou eie woorde drie dinge
» Baie tyd word in winkels vermors
» Hierdie manier / wyse van doen is … verslawend, leeg
» Die omgewing / plek is kunsmatig, onnatuurlik


3

, » Die mense word besteel van tyd, goeie tydverdrywe op gesonde plekke

3.1 Watter effek het die TV op mense?
» Die TV maak mense se verbeelding en ideale dood
» Die mense dink nie meer nie
» Alles is reeds daar om waar te neem

3.2 Watter dinge wil mense eintlik koop?
» Geselskap
» Geluk

3.3 Slaag hulle daarin om vriende en geluk te bekom? Motiveer jou antwoord
» Hul ewigdurende gekoop se eintlik dat hulle dit nie kry nie. Dis dus hartseer en
ironies dat hulle dit juis nie kry nie

4 Wat word bereik met die voorafplasing van “nou” in stofe 4?
» Dit skep ‘n idee dat die “geselskap en geluk” tevergeefs nagejaag is en nou loop hulle
maar weer soekend daar rond. Die kopers het spoke wat in die “malls” ronddwaal,
geword – altyd op soek na iets om hulle leegheid te vul
5. Wat word die soort vraag in die slotstrofe genome? Wat wil die digter daarmee bereik?
» Dit is ‘n retoriese vraag aan die leser.
» Hiermee betrek die spreker die leser by sy satire om ook krities te wees oor
koopverslawing

6. Wat kon die title “Gespook” alles beteken?
» Die title Gespook kan op twee dinge dui: Die sukkel om te koop, maar ook op die
dwalende kopers wie se siele nie rus nie, die wat nie in staat is om geluk of geselskap
te koop nie

NIEMAND SKRYF MEER BRIEWE
NIE

4
R120,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
sunehorn2
4,0
(1)

Get to know the seller

Seller avatar
sunehorn2
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
2
Member since
2 year
Number of followers
1
Documents
10
Last sold
5 months ago

4,0

1 reviews

5
0
4
1
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions