FISIES
KWARTAAL 3
A M E T E R:
» Ameter word in serrie in stroombaan
gekoppel.
» Kan enige plek in gekoppel word.
» Positiewe terminaal van ammeter MOET
ALTYD aan die positiewe terminaal van
sel of battery in stroombaan verbind
word.
» Verander terminaal wanneer naald skaars
beweeg.
» Terminaal wat grootste afwyking van naald
veroorsaak is die NOUKEURIGE LESING.
» Wanneer naald na EINDE / TERUG van skaal
beweeg is ameter verkeer om gekoppel (kan
ameter beskadig)
A
, RESISTOR IN PARALLE
L
» Resistor kan in parallel gekoppel word.
» Wanneer parallel gekoppel is daar meer as
een roete waarlangs stroom kan vloei
» Die stroom is groter in die resistor met
minder weerstand en die stroom is minder in
die resistor met hoer weerstand
Resistor
BRON VAN ENERGIE
[BATTERY]
» Wanneer TWEE of MEER selle aanmekaar
gekoppel is word dit ‘n BATTERY genoem.
» Sel het ‘n POSITIEWE asook ‘n NEGATIEWE
terminaal.