FISIES OPSOMMING:
KRAGTE:
KONTAKKRAG:
Wanneer voorwerpe aan mekaar raak, oefen hulle kontakkragte op
mekaar uit
Druk- en trekkrag
As jy teen n muur druk is dit kontakkrag
WRINGKRAG:
‘n Ander algemene kontakkrag wat ons elke dag ervaar
Wanneer jy jou hande vining teen mekaar vryf, word dit warm
Die kragte wat dit veroorsaak is wrywing
Wrywing is n kontakkrag wat prober om te keer dat ding oormekaar
gly
2
,SPANNING:
Is trekkrag
KOMPRESSIE:
Is drukkrag
VELDKRAG:
Sommige voorwerpe kan in wisselwerking met mekaar wees sonder
dat hulle aanmekaar raak.
Kragte tussen voorwerpe wat nie aanmekaar raak nie word
niekontakkragte of veldkragte genoem
Voorbeelde is
o swaartekrag
o magnetiese krag
o elektrostatiese krag
2
, GRAVITASIE:
Nie- kontakkrag wat alle voorwerpe na die middelpunt van die Aarde
trek.
BEREKEN GEWIG:
Formule:
F = mg