Kliktongklaplekker
Afrikaans
Graad 12
1ste Addisionele Taal
W Groenewald
Fiela
(die drama)
Antwoorde
1ste Addisionele Taal
,Kliktongklaplekker Afrikaans Graad 12
Fiela se kind – die
drama
klapit 2
, Kliktongklaplekker Afrikaans Graad 12
EERSTE BEDRYF TONEEL 1
1. Kies die KORREKTE antwoord. Onderstreep die KORREKTE antwoord.
Gedurende die (motoriese moment / eksposisie) word meer inligting oor Elias en sy gesin
gegee.
2. Motiveer waarom die stelling hieronder ONWAAR is..
Elias is baie fluks en sorg goed vir sy gesin.
Elias sit elke dag en maak planne om vinnig geld te kry. Al sy kinders werk vir hom en daar
is geen teken dat dit beter met die gesin in die roekoms sal gaan nie.
3. Wat makeer die kinders omadat dit so nat in die huis is? Noem TWEE feite.
Die kinders snuif en hoes aaneen.
4. Watter tipe werk doen Elias se kinders?
Hulle maak balke van die hout wat hulle kap.
5. Voltooi die paragraaf deur die WOORDE in die lys hieronder te gebruik. Skryf slegs die
woord langs die vraagnommer (5.1 – 5.6) neer.
Fiela; angstig; Barta; Willem; skilpad; verkluimde; tant Malie; skeleton
__5.1__ het eerste na Lukas begin soek. __5.2__ het ook kom hoor of Elias vir Lukas gesien
het. Elias stuur hom na __5.3__ toe om te gaan vra. Tant Sofie weet ook nie waar hy is nie.
Tant Malie vertel ‘n storie van haar antie waar ‘n kind ook weggeraak het en hulle het sy
__5.4__ liggaampie ‘n week later gekry. Barta is __5.5__ . Tant Gertjie vergelyk kinders met
‘n __5.6__.
5.1 Willem 5.2 Barta
5.3 Tant Malie 5.4 verkluimde
5.5 angstig 5.6 skilpad
6. Hoe het dit gebeur dat Barta nie ‘n oog oor Lukas gehou het nie?
Sy het met die vuur gesukkel.
klapit 3