Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages
Summary

Summary EMS GRADE 7 TERM 1 2023 ACCORDING TO THE NEW ATP'S

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages

EMS GRADE 7 TERM 1 2023 ACCORDING TO THE NEW ATP'S

Content preview

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Graad 7
DIE SUKSESVOLLE ENTREPRENEUR
Module 9


DIE PRYSFAKTOR


Die prys van goedere/dienste word deur die vervaardigers (verkopers)
en die verbruikers (kopers) vasgestel. Die prys word beinvloed deur
aanbod (die beskikbaarheid van 'n produk/diens) en aanvraag (die
hoeveelheid mense wat dit wil hê en daarvoor kan betaal).


1. Aanvraag
Wanneer kliënte 'n produk wil hê en bereid is om daarvoor te betaal, sê
ons daar is 'n aanvraag vir die spesifieke produk. Voordat 'n
vervaardiger “n produk kan verkoop, moet daar eers 'n aanvraag
daarvoor wees. Aanvraag gaan nie net oor die behoefte om 'n produk of
diens te hê nie, dit gaan ook oor die bereidwilligheid en vermoë om
daarvoor te betaal teen die prys wat daarvoor gevra word.


DANIE SE DRUIWEKONFYT
Danie en sy ma besluit om ekstra geld te verdien deur tuisgemaakte
druiwekonfyt by die plaaslike handwerkmark te verkoop. Mev. Diedericks
koop die bestanddele en kook die konfyt. Danie help sy ma om dit in
flessies te verseël en dan verkoop hulle dit op Saterdagoggende by die
mark.


Voordat hulle begin het om baie konfyt te kook, wou hulle die mark eers
toets om te kyk of die mense daarin sal belangstel.
Mev. Diedericks kook toe net “n paar flessies en vra hulle vriende en
bure of hulle belangstel om dit te koop en wat hulle bereid is om



1|Page

, daarvoor te betaal. Elkeen kon eers 'n bietjie van die konfyt proe,
voordat hulle besluit het.
Danie het die verkope soos volg op 'n tabel aangeteken:




Hy het dit ook op 'n grafiek aangeteken om die aanvraag teen
verskillende pryse aan te dui:




Die lyn op die grafiek dui aan hoe die verandering in prys 'n verandering
in die aanvraag bewerkstellig. Dit word die aanvraagkurwe genoem. Dit


2|Page

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 9, 2023
Number of pages
5
Written in
2022/2023
Type
Summary
R133,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
2
Followers
3
Items
74
Last sold
3 year ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions