EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Graad 7
DIE SUKSESVOLLE ENTREPRENEUR
Module 10
VERBRUIKERSREGTE EN DIE VERANTWOORDELIKHEID VAN DIE
STAAT
Elke keer wat goedere of dienste van hande verwissel (verkoop word), is
daar 'n ooreenkoms wat tussen die verkoper en koper aangegaan word.
Die koper onderneem om die gevraagde prys te betaal en die verkoper
onderneem om die goedere/dienste teen daardie prys te lewer. Volgens
hierdie koper-verkoper-kontrak kan die koper op die volgende regte
aanspraak maak:
Indien die goedere gevare inhou, moet 'n waarskuwing daarop
aangebring word;
die goedere moet van 'n redelike kwaliteit wees en nie beskadig
wees nie;
die goedere mag nie tweedehands wees nie (tensy so
geadverteer); en
die goedere moet voorsien wees van die nodige, duidelik
verstaanbare instruksies.
Ons verwag tog van mense om eerlik, regverdig en betroubaar in alle
onderhandelings te wees.
Sekere beginsels vorm die grondslag van goeie besigheid en word
besigheidsetiek genoem.
Die staat moet verseker dat sekere ondernemings nie die monopolie of
alleenreg besit om sekere dienste te lewer nie want sodanige
1|Page