100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Sondagaande

Rating
-
Sold
2
Pages
5
Uploaded on
26-10-2022
Written in
2021/2022

Summary and notes of the poem needed for grade 12, Relative to IEB

Content preview

Sondagaande - Fanie Viljoen


die aand stuur sy roofvoëls uit in die taai donker
hulle draai eers rond
hoog bo die stad se woonsteldakke
maar mettertyd sirkel hulle laer, al laer
en sink neer op die krom lamppale
vanwaar hulle met skerp oë by vensters kan intuur
na die prooi wat elke week sielalleen voor Sondagaande staan


• STEMMINGSGEDIG – die spreker beskryf die negatiewe gevoelens van
Sondagaande. Hierdie negatiewe gevoelens is universeel – niemand kan van
hierdie swaarmoedigheid van ‘n Sondagaand wegkom nie.
• Asof roofvoëls uit die naglug op jou neersak en dophou.
• Jy voel vasgekeer- kan nie ontvlug nie.
• Net soos die voëls om jou draai draai jou gedagtes in sirkels.


• Roofvoëls – simbool van negatiewe gedagtes oor Sondagaande
• Net soos rowers kom hulle in die donker en hou hul prooi deur die venster
dop.
• Hulle kan inkyk, maar a.g.v. donker kan ons nie uitkyk na hulle nie.
• Glasvensters van woonstel is dus eenrigtingglas.

• Spreker- voel vasgekeer in sy woonplek.
• Hoe nader die voëls kom, hoe banger/onsekerder word die spreker.



• Titel – Sondagaande – dis ‘n herhalende proses. Elke Sondagaand




Sondagaande - Fanie Viljoen Negatiewe gevoel vr die
meeste van ons – einde van
die naweek!
Die aand waarna die
meeste mense nie uitsien
nie.

, PERSONIFIKASIE: die
aand word voorgestel as ‘n
tipe ‘valkenier’/’jagter’ wat sy
roofvoëls uitstuur om prooi
te vang.
Word geassosieer met
eensaamheid.
Dalk is jy gefrustreed oor
week wat voorlê.

Universele spreker – ‘n
spreker wat namens ons
almal praat.

1 die aand stuur sy roofvoëls uit in die taai donker Birds of pray- roofvoëls
Sondagaande
Simboliseer die negatiewe
gedagtes – al die positiewe
Sinestesie- die gedagtes van die naweek
personifikasie donker nag (kleur) verdwyn nou.
word as iets taai Die spreker voel vasgevang
(tassintuig) beskryf.
(taai) deur die donker- asof
simbolies van Sondagaande hy nie kan wegkom nie.
2 hulle draai eers rond Net soos die spreker se
gedagtes in sirkels
rondmaal- net so draai die
voëls in die lug rond. Hulle
slaan nie onmiddellik toe
nie./ val nie dadelik aan nie.
Eers is dit vaag en in die
spreker se onderbewussyn-
wil nie daaraan dink nie.
3 hoog bo die stad se woonsteldakke Roofs of flats
bly waarskynlik in woonstel-
baie mense, maar het min
kontak.
Dit hier waar die roofvoëls
deur die aand uitgestuur
word om bokant die dakke
van woonstelle rond te
draai.
4 maar mettertyd sirkel hulle laer, al laer Keerpunt/wending
Gradually - mettertyd / laat
‘n mens dink dat dit ‘n
geleidelike proses is. Eers
was die gedagtes oor
Sondagaand ver en vaag,
maar nou is dit direk en
alliterasie werklik.

Document information

Uploaded on
October 26, 2022
Number of pages
5
Written in
2021/2022
Type
SUMMARY
R80,00
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
moeadam

Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
Ieb matric afrikaans poems
-
9 2022
R 720,00 More info

Get to know the seller

Seller avatar
moeadam St John's College, Johannesburg
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
8
Member since
3 year
Number of followers
3
Documents
40
Last sold
5 months ago

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Trending documents

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions