Opgesom deur Annucke Espach
Ebw graad
8
Kwartaal
1-4
,Opgesom deur Annucke Espach
Kwartaal
1
Onderwerp 1 - Die Regering
Regering → Groep mense demokraties verkies
Outoriteit land’s sake + belange bestuur
Verskillende Vlakke Regering:
Nasionale vergadering
Parlement
Nasionale regering
Kabinet
Nasionale raad van provinsies
Provinsiale regering Regbank
Plaaslike regering
Nasionale regering → Oppergesag oor SA
Deel hulle verantwoordelikehede
Lear vlakke aan hulle verslaglewer
Provinsiale regering → Elke provinsie eie regering + Premier (Hoof)
Kan eie grondwet= Nie SA sin teenstry
NRVP Verslag lewer
Plaaslike regering → Ook genoem munisipaliteite
SA = 283 Munisipaliteite
Doelwitte munisipaliteit → 1. Demokratiese + regpligtige regering verseker
2. Seker maak dienste gelewer word
3. Maatskaplike + ekonomiese ontwikkeling bevorder
Huishoudings → Mense in ekonomie
Produksiefaktore besit + beheer
(Grond, kapitaal, entrepreneurs, aarbeid)
Regeringsdienste huishoudings → 1. Onderwys
, Opgesom deur Annucke Espach
2. Nasionale weermag
3. Gesondheidsorg
4. Behuising
5. Infrastruktuur
6. Polisiemag
7. Reg- en strafstelsel
Geld vir regeringsdienste → Huishoudings betaal inkomstebelasting
Regering koop produksiefaktore
Besighede → Vervaardigers + produsente
Goedere + dienste
Regeringsdienste besighede → 1. Infrastruktuur
2. Subsiedies+aansporing
3. Ondersteuning+advies
4. Wettige+ordelike besigheidsomgewing
Geld vir dienste → Betaal korporatiewe belasting
Onderwerp 2- Nasionale Begroting
Belasting → Verpligte betalings aan regering
Individue + sakeondernemings
SA Reserwebank → Nasionale bank van SA
BBP → Produkte + dienste 1 jaar Binne
(Bruto Binnelandse Produk) landse grense vervaardig
Repokoers → Koers waarteen SARB
Geld banke leen
Rentekoers → Koers banke
Geld individue leen
Hereregte → Belasting eiendom bo R750 000
Rente → Koste geleende geld
Handelsbanke → Banke idividue+besighede sake doen
BTW → Belasting prosukte+dienste
Binne jaar landgranse produseer
3