AFK 2604
Assignment number: 03
Year: 2022
Semester 2
, Leereenheid:3: misdaadfiksie
(50punte)
Vraag:1
Definieer die begrip “misdaad" en verduidelik waarom hierdie begrip problematies is in die Suid-
Afrikaanse konteks.
Misdaad is Wanneer daar ń morêle of politieke wet oortree word, deur ń persoon/persone.
Dit is problematies in S.A. omdat onse land S.A. se geskiedenis kolonialisme “criminal
behaviour",of die manier hoe van hulle optree teenoor dit.
Vraag:2
Bespreek die konvensionele verskille tussen die klassieke speurverhaal en die hardgebakte
speurverhaal ten opsigte van elkeen van die volgende verhaalelemente:
(a) Die speurder:
Die eerste stappe in klassieke speurverhaal,is wanneer die speurder bekend gestel word as die
hoofkarakter . Hy word gewoonlik bekend gestel wanneer hy een of ander ingewikkelde taak
uitvoer. Of ons kan ook sê raaisel, wat die probleem oplossing uitstal. Daar is ook ń ander
konvensionele manier om die speurder bekend te stel,is in rustigheid van sy allerdaagse
blyplek,as iemand inbars in sy blyplek waar by dan nou kalm is, om ń misdaad soos moord
Bv. of enige iets wat dan nou baie steurnis veroorsaak aankondig, moet die speurder die wêreld
buite betree en dan die groot “mystery” gaan oplos. En dan eers na dit kan hy dan weer na sy