100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Interview

Grade 12 Afrikaans: IEB ASEM Notes

Rating
-
Sold
-
Pages
25
Uploaded on
21-08-2022
Written in
2022/2023

This document consists of detailed character analysis and per chapter descriptions for all 25 chapters. There is also a list at the end of possible essay topics that could be asked in the matric final. I achieved a distinction using these notes.

Show more Read less










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
August 21, 2022
Number of pages
25
Written in
2022/2023
Type
Interview
Company
Unknown
Person
Unknown

Content preview

ASEM – Jan Vermeulen

Barries Barnard

• Het n blouswart Gibson-kitaar (Gibson Lucille ES 355)
o Duurste besitting - Ingevoer vir drieduisend sewehonderd dollar.
• Het puisies oor sy wange en voorkop.
• Ondankbaar, desperaat, jaloers en aggressief.
• Onbeskof na sy ma.
• Het skaakbekertjies, Man of the Match-toekennings vir krieket en medaljes vir atletiek.
• Hy het grysblou oë en donker hare, ‘n maer gesig en ‘n growwe, sterk atletiese lyf.
• Sy Gibsonkitaar is sy kosbaarste besitting en hy sing en komponeer liedjies.
• Hy was ‘n uithaler langafstandatleet, krieketkaptein en skaakspeler voor hy by dwelms betrokke
geraak het.
• Hy verjaar op 26 November en is 17 jaar oud. Hy vertel vir Olga hy word 18.
• Hy is verlief op die mooi Lizette Kleyn en sy vriende Theo en Floris de Kock drink en rook saam met
hom.
• Sy punte is pateties en sy ma, Vera, is bekommerd oor hom.
• Op sy verjaarsdag koop hy dwelms by Butcher vir hom en sy vriende en hulle gaan na twee
verskillende nagklubs waar hulle rook en drink.
• Later die aand beland hy en sy vriende in ‘n motorongeluk, waar ‘n verkeersbeampte omgery word
en in ‘n kritieke toestand in die hospitaal opgeneem word.
• Barries word aangekla, omdat hy die verskaffer van die dwelms was en moet na sy pa op Kaap St
Francis toe gaan vir rehabilitasie vir ses weke.
• Terwyl hy op Seeplaas is, verloor hy sy beste vriende en sy meisie Lizette. Hulle beantwoord nie
sy oproepe nie.
• Op Seeplaas probeer hy sy pa, Paul met rottegif vergewe omdat hy hom haat. Hy gooi ‘n mespunt
vol in die brandewyn in.
• Op Seeplaas raak Barries betrokke by Stef se meisie, Olga en Stef skiet op hom met die pylgeweer.
• Hy red vir Jona, die gidshond uit die see en verdrink byna. Hy wys dat hy omgee, toe hy al sy
besittings verkoop om vir Jona se behandeling te betaal. (gitaar)
• Hy ontmoet vir Fillie Booysen, ‘n bywoner op die plaas en hulle word vriende.
• Toe die verkeersbeampte oorlede is, besef Barries watter groot aandeel hy in die man se dood
gehad het en hy verwyt homself.
• Hy probeer vir Paul met rottegif vergewe maar Paul sterk weer aan.
• Toe Vera aangerand word, gaan hy terug Johannesburg toe om sy ma by te staan.
• Eers nadat Barries met die verkeersman se vrou, suster Kapoor gesels het, kan hy homself vergewe
en aangaan met sy lewe.
• Hy vermoor amper vir Butcher, omdat hy sy ma Vera aangerand het.
• Hy oorkom sy dwelmprobleem en vergewe homself en sy vriende, wat hom in die steek gelaat
het.
• Hy ontmoet die blinde Eunicé du Toit, eienares van Jona, en hulle begin ‘n verhouding.
• Hy keer terug na Seeplaas om ‘n nuwe lewe saam met Vera en Paul as familie te begin.
• Hy gaan op Jeffreysbaai skool by Nico Malan Hoër saam met sy nuwe vriend Fillie Booysen.

,Lizette Kleyn
• Sy is van haar ma afhanklik vir vervoer.
• Sy is meer volwasse en verantwoordelik as Barries.
• Sy is Barries se meisie en is baie mooi met donker hare en donkerbruin oë.
• Sy woon ook in Houghton in ‘n spoghuis. Barries noem dit die kasteel.
• Sy gaan ook die aand saam, om Barries se verjaarsdag te vier.
• Na die ongeluk toe Barries op Seeplaas was, het sy hom nog af en toe gebel.
• Haar ma het haar verhouding met Barries stopgesit. Barries was ver en Theo verstaan.
• Sy knoop ‘n verhouding met Theo de Kock aan, terwyl Barries op Seeplaas was.
• Toe Barries ‘n nuwe meisie, Eunicé, kry, is sy jaloers.
• Sy drink en rook saam met die seuns en trek mans se aandag.
• Sy en die de Kock’s sluit aan by ‘n kerkgroep, nadat Theo se tronkstraf opgeskort is.

Floris de Kock
• Ma en pa is n prokureur en n dokter.
• Blou oë
• Voel minderwaardig teenoor sy aantrelike broer.
• Hy het lelike vel en knip sy oë as hy senuweeagtig is.– Swak selfbeeld.
• Min sukses met meisies.
• Hy word van prekerigheid beskuldig.
• Een van Barries se beste vriende en broer van Theo.
• Hulle woon in ‘n spoghuis in Houghton, Johannesburg.
• Hy is die een wat altyd effens bang is, om saam met Barries en Theo dwelms te gebruik en
waarsku hulle altyd.
• Hy is nie beseer in die ongeluk nie.

Theo de Kock
• Aantreklike broer – Gladde, bruingebrande gesig en steroid-bolyfspiere.
• Barries se beste vriend en broer van Floris.
• Sy pa is ‘n prokureur en sy ma ‘n dokter.
• Hulle woon in ‘n spoghuis in Houghton, Johannesburg.
• Theo ry ‘n groen Kadett en was die bestuurder toe hulle klomp maats verongeluk het op
Barries se verjaarsdag.
• Hy is nie beseer in die ongeluk nie.
• Hy gebruik dwelms saam met Barries en rook dagga en drink.
• Hy is 18 jaar oud en die enigste een van die groep met ‘n lisensie.
• Na die ongeluk, verbreek hy alle vriendskapsbande met Barries en getuig teen Barries.
• Toe die verkeersman, wat hy omgery het, oorlede is, kry hy ‘n opgeskotte vonnis van 4 jaar.
Sy lisensie word weggevat vir 2 jaar.
• Terwyl Barries op Seeplaas is, begin hy ‘n verhouding met Lizette.

Majoor Willie Schultz
• Hy is van die speurtak van die polisie op Humansdorp.
• Bring die nuus vir Paul by die kerk van Vera se aanranding.
• Arresteer vir Barries op Humansdorp, net toe hy dagga wou koop.
• Laat Barries weer vry, want hy kon nie dwelms by hom kry nie.

, Vera Barnard
• Haat rook en dagga
• Gewese vrou van Paul Barnard en Barries se ma.
• ‘n Pragtige vrou met donker hare en oë wat mans (oud en jonk) se koppe laat draai.
• Woon saam met Barries in Houghton in ‘n woonstel op die tiende vloer na haar egskeiding
met Paul.
• Word deur een van haar kollegas verkrag en Barries word gebore. Sy vertel nie vir Paul van
die verkragting nie.
• Nadat Paul tronk toe is, trek sy en Barries baie rond, om hom te beskerm teen die spottery
van sy maats.
• Vera is baie bekommerd oor Barries se daggarokery en red hom net betyds toe hy van die
balkonmuur wou afspring.
• Na die ongeluk, kontak Vera vir Paul en sy stuur vir Barries na sy pa toe.
• Terwyl Barries by Paul op Seeplaas is, word Vera deur Butcher aangeval in haar woonstel se
parkeergarage.
• Vera is verlam nadat sy in die nek gesteek is.
• Paul kom haal vir Vera na haar ontslag en sy en Barries gaan woon op Seeplaas by Paul.

Jumbo Kruger
• Uitsmyter by Gold Miners Delight in Houghton.
• Lyk soos n WWE-stoeier – kaal kop en gespierende arms

Butcher
• Straathoekwinkeltjie – verkoop tydskrifte, lekkergoed, sigarette, ou radio’s, flitse, batterye,
ou selfone, koppies, pierings, besems en biltong.
• Hy het n haelgeweer onder sy toonbank.
• Butcher is die eienaar van die winkel in Johannesburg, waar Barries sy dwelms en rottegif
koop.
• Hy is ‘n olierige vent met ‘n aknee-beskadigde vel en as iemand hom moeilikheid gee, haal hy
sy haelgeweer uit. Hy is wreed en sal nie skroom om te skiet nie.
• Toe Barries die dwelmhandelaars aan die polisie gaan uitwys, het hy nie vir Butcher weggegee
nie.
• Theo het vir Butcher aan die polisie gaan uitwys en Butcher het gedink dat dit Barries was.
• Die dag voor Kersfees, het Butcher vir Vera in die parkeergarage van haar woonstel aangerand
en in haar nek gesteek, wat haar verlam en in ‘n rolstoel laat beland het.
• Toe Barries terug in Johannesburg is, vat hy Paul se pistool en gaan dreig vir Butcher om te
erken dat hy Vera aangerand het. Hy skiet amper vir Butcher maar kom tot sy sinne.

Dwelmhandelaars

• Kosstalletjie
• Petroljoggie
• Butcher
• Man wat in n rolstoel sit
• Bloemiste
• Selfoonstal

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
jennamason Beaulieu College
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
23
Member since
3 year
Number of followers
16
Documents
39
Last sold
1 month ago

4,4

12 reviews

5
8
4
3
3
0
2
0
1
1

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions