van'n gedig
, Anatomie van'n gedig
Titel
- Dit is die naam van die gedig
- Dit vorm 'n verhouding met die geheel van die gedig
- Sleutel tot die inhoud
- Vrae om die titel te verstaan:
does it tel you what its about?
what does the title mean?
do you understand the title?
At the end can you correlate the poem with the title?
Does it give you key ideas?
- Subtitle = ondertitel
Innerlike bou (inhoud)
TEMA EN UNIVERSALITEIT
- Tema: "waaroor" die gedig handel
sentrale idee/ hoofgedagte
Goeie tema = 'n universele boodskap/lewensles
- Universaliteit: dui op die alomvartende betekenis
het betekenis in baie kontekste
INTERTEKSTUALITEIT
- 'n soort gesprek tussen twee of meer gedigte/tekse
- Leen idees en woorde van ander tekse
SPREKER, ANGESPROKENE, TOON EN STEMMING
- Spreker: persona / wese / abstrakte saak wat aangespreek word
- Aangesprokene: persona / wese / abstrakte saak wat aangespreek word
- Toon: die manier waarop die spreker "praat"
- Stemming: Emosionele atmosfeer ; spreker se houding teenoor die onderwerp
Uiterlike bou (struktuur)
VERSREËLBOU
- Versreël = een reël
- versreëlbou: die samestelling van 'n gedig
- Uitheffing: 'n woord/frase in 'n gedig word uitgelig / beklemtoon
Alleenplasing: woord/frase/reël geisoleer
Inversie: woordorde is omgekeer
Beklemtoning: om 'n frase te beklemtoon
Herhaling: woord/frase is herhaal om te beklemtoon
Tipografiese wit: ruimte tussen dit strofes en rondom
- Enjambement: waar 'n versreël sonder onderbrekng oorloop in die volgende versreël
emosie weer te gee en visualisering
binding en vloei
vertraging en versnelling
Rymverdoeseling (verdoesel rym)