AFKF412 EKSAMEN OPSOMMINGS
Opgestel deur gebruik te maak van die werk wat in die klas gedoen is gesamentlik
met die leesbundel en studiegids.
LET WEL: alhoewel hierdie ʼn oop boek toets is maar daar slegs gebruik gemaak
word van die leesbundel en studiegids in die eksamen lokaal, jy mag dus geen ander
materiaal (soos hierdie opsommings) inneem nie. Hierdie opsommings is slegs vir
die doel van voorbereiding.
1
D. KRUGER 076 122 4180
, Aansoek om ʼn onderwyspos
Résumé:
Opsomming van jou CV
Vakante oorsig
Samevatting van jou CV
Onderhoude en onderhoudvoerder:
NB:
Weet wie is die hoof
Weet vir watte pos aansoek doen
Doen navorsing oor skool en skool se prestasies
Vra vrae oor toekoms
Ken jou CV goed
Voorkoms en kleredrag:
PERSOONLIKHEID:
Vriendelik en vol self vertroue
Sit met knieë by mekaar
Ordentlike houding
Stewige handdruk
Netjies geklee
Oog kontak
OPTREDE:
Gaan met die houding dat die hoof jou beter wil leer ken!
Wees ambisieus
Indiensnemings onderhoud:
Kritieke, kernagtige en kragtige kommunikasie tegniek, wat toekomstige persoon beïnvloed.
Doel:
Aansoeker se houding, persoonlikheid, kommunikasie en algemene agtergrond te
bekom.
Aansoeker te laat verstaan wat pligte en verantwoordelikhede sal wees.
Positiewe houding stig en vestig
Verskillende tipes vrae:
1. Direkte of geslote vrae:
Die een wat die vraag vra soek ‘n direkte antwoord
2. Oop vra of indirekte vrae:
Gee aansoeker baie tyd en geleentheid om te beantwoord.
3. Keuse vrae
Gee die persoon 3 of meer opsies
2