LITH EKSAMEN OPSOMMINGS
2016-06-14
(Opgesom Vanaf Die Powerpoints Gesamentlik Met Die Studiegids En Leesbundel)
1
D.KRUGER 0761224180
, Leereenheid 1
Die ontwikkeling van taal en geletterdheid
Evalueer en motiveer die volgende stelling: “Taal is onlosmaaklik aan die
mens se bestaan gekoppel”
Taal is ʼn komplekse en dinamiese sisteem van konvensionele simbole en
letters en klanke
Dit dien as “ʼn kanaal waar deur mens kommunikeer, leer begryp en dink,
waardes en gewoontes ontwikkel en uitdrukking gee aan gevoelens.
Identifiseer illustreer en analiseer die aanleer van taalvorme soos dit
geïnterpreteer word deur Lerner en Kline. (2006:326)
Geskiet aan die hand van algemene volgorde:
Luister
Praat
Lees
Skryf
(taal vorm die kern van alles)
Taal lei na denke
Vergelyk reseptiewe en ekspressiewe taal
Reseptiewe taal:
Luister of lees
Saam met die invoer van taalvaardighede wat inligting na die sentrale
senuweestelsel invoer.
Dien as die kennis van taal waaroor leerders beskik, luister of lees
Ekspressiewe taal:
Praat en skryf
Behels idees wat gevorm word en versend word
Taal wat kind in alledaagse lewe gebruik
2
D.KRUGER 0761224180
, Identifiseer en analiseer die fases van geletterdheidsontwikkeling en illustreer
met voorbeelde waar van toepassing.
Vroeë fase van geletterdheid ontwikkeling:
Leer om boeke te hanteer
Begryp dat woorde gelees word
“Lees” van links na regs
Begrip dat mens met druk lees en nie net prente nie
Interpreteer woorde
Alfabetiese fase:
Aanvanklike prente by woorde pas
Woord herkenning kom voor
Dekodeer woorde
Maak staat op prente om te leer lees. (vorming van letters)
Woordpatroonfase:
Analiseer en sintese mees algemene woorde
Ontsluitings tegnieke kom voor
Maag gebruik van diftonge en klank saamvoegings om woorde te analiseer
Klanksintese en woordsintese gebruik
Meerlettergrepige fase:
Gewoonlik begin van graad 3
Ontwikkel vermoë om komplekse woorde te dekodeer (uit mekaar uit te haal)
Morfeem-analise:
Voorvoegsels en agtervoegsels
Woorde kan voorkom wat nie in die leerders se woordeskat is nie
Begin graad 4
Strukturele vergelyking tussen woorde.
Speel die fases 'n rol in geletterdheidsontwikkeling?
Ja, dit beklemtoon dat lees ʼn uitgerekte proses is wat uit interafhanklike fases
bestaan
3